Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jean M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

'n Juweel van Graaff-Reinet, Bush Guest House, Murraystraat. 'n Juweel, bied baie waarde vir geld met vriendelike personeel. Dis geskik vir 'n klein reisigersgroep of groter. Die ontbyt is uit boonste rakke. Dis geleë om die hoek van die Pioniers Restaurant en is ook naby die Merino-skaapsraadsgebou. Ons kom beslis weer en weer. En ons wens Bush Guest House (Murraystr) alle sterkte vorentoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Veilige ligging. Goeie ontbyt, maar ek sou aanbeveel dat marmelade beskikbaar gestel word by ontbyttafel. Beveel aan dat 'n kers, blaker en vuurhoutjies voorsien word vir gebruik tydens beurtkrag. Die binne-skuifdeur van ons kamer se badkamerhokkie het nie 'n binne-deurhandvatsel gehad nie en dit was moeilik om die deur oop en toe te maak van binne af. Het die rugbytoets tussen Springbokke en All Blacks gemis aangesien die kamer se TV dit nie uitgesaai het nie. Voorsien asb WiFi. Dit is 'n ernstige tekort en word as normaal beskou by enige B&B.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hc V
Kort verblyf
3.6
Aug 2022

Gawe personeel, veilige omgewing. Ontbyt so-so. Geen Wifi, wat 'n ernstige tekortkoming is. DStv-kanale beperk, kon nie die eerste toets tussen die Springbokke en All Blacks kyk nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel V
1 nag
4.6
Des 2021

Aangenaam en uiters vriendelike en behulpsame personeel. Was uiters vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is skoon. Smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Personeel baie vriendelik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mozia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8f0d50dd69f144441731b29dbd0015605a197e6f1f21edfc30a7a299fc5393dcb2b2613fbb549a9b1fc1ab146efd57d70c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Murray Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250972617616 24.538351601621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang