Bushmans Rest
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 73, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushmans Rest bied gastekamers in Sabie se hoofstraat. Die lodge is die ideale slaapplek vir toeriste wat die wêreldbekende landmerke rondom die dorp wil verken. Die Panoramaroete loop deur Sabie en gaste wat dié roete volg sal die ideale rusplek by Bushmans Rest vind.
Verblyf by Bushmans Rest beskik oor 4 en suite-slaapkamers rondom 'n gemeenskaolike leefarea. Hierdie kamers kan apart of saam bespreek word vir 'n groep van 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die sitarea spog met 'n kaggel in die middel en 'n sonvenster in die dak. Die gemeenskaplike kombuis is met die nodige geriewe toegerus om etes voor te berei en te kook.
Die lodge bied 'n daaglikse skoonmaakdiens, gratis WiFi, 'n platskerm-TV met Netflix, en parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Sudwalagrotte, die Drie Rondawels, Graskop Gorge se glas hysbak, Gods Window, Bourkes Luck Potholes, Mac Mac-poele, Krugerwildtuin, en talle natuurlike wonders soos watervalle en die groen heuwels.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hoofstraat 73, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 73, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang