Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushpigs Haven - Manzini Chalets

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Anton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die eenheid het presies alles wat jy nodig het en nog meer. Dit is gerieflik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleentjie
Bushpigs Haven - Manzini Chalets
Baie dankie vir die review

Rowan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

A very pleasant experience. The host was welcoming and super efficient. Linen and bedrooms had an unpleasant odour. A fan would have been welcome in the lounge as the house is very hot due to the roof type.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Denys S
Kort verblyf
3.8
Jan 2024

Awesome holiday vibe with outlook on swimming pool! The stay was wonderful and the location made everything so easy and comfortable. The only two major problems we had were monkeys coming into the kitchen on a daily basis and they're not scared of humans anymore, especially women. They attack the women if they try to chase them away. The second problem was consistent load shedding all the time, which made it impossible to sleep with the high heat and humidity. The rest was great and we'll definitely go back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Waldo S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2023

Gemaklike, ruim eenheid, loopafstand vanaf die restaurante en winkels. Kan meer aandag gee aan die klein dingetjies. Ons was 'n groep van 7 mense. Die huis is lekker groot en die kombuis is goed toegerus met genoeg eetgerei en breekware vir so 'n groep. Manzini Chalets is ook lekker naby aan die St. Lucia middedorp en ons het sommer restaurante en winkels toe gestap. Ongelukkig het hulle nie aandag gegee aan die klein dingetjies in die eenheid nie. Heelwat van die ligte se gloeilampe was geblaas, die lugversorging se remote in die een kamer het nie gewerk nie, daar was net 2 toiletrolle tussen die 2 badkamers vir 7 mense vir 3 aande. In die kombuis was daar nie vuurhoutjies of 'n aansteker vir die gasstoof nie. Die mikrogolf en toaster het ook nie gewerk nie. Die eenheid is Saterdag mooi skoongemaak, maar nie die Sondag nie, en ons is nie ingelig dat dit nie sou skoongemaak word nie. Die eenheid het ook sterk geruik na sigaretrook, wat redelik onplesierig was. Die beskrywing van die beddens stem nie ooreen met die beddens in die kamers nie. Die foto's is wel korrek, net nie die beskrywing nie. Ons het nogtans lekker gebly en as hierdie klein dingetjies en die kommunikasie oor die skoonmaak opgelos kan word sal ons definitief weer hier kom bly.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Matthew M
Kort verblyf
3.6
Jan 2022

Comfortable. Great for large groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Slindile Nonhlanhla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2020

Very nice and quiet. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
0.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marleentjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets, St. Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5995e7ac785e8d56434e17f1656caac408230160fd961eae5abcd42b7d21ab4104cddfe1566ea7c5eb81f4d288dfb21b163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 8 mense 6 5 1 4 100 McKenzie Street Manzini Chalets 3639 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378446273771 32.409849312828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang