Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BushTime at Mabula

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Renate M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Alles was baie goed. Die enigste ding wat beter kon wees, sou wees om die leeus te kon sien. Twee van die bewaarders was behulpsaam en vriendelik. Die een wat die 'night drive' gedoen het, kon bietjie meer gesels en inligting gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Salig, rustig, lekker. Ons het heerlik ontspan in die bosveld. Lekker vir 'n gesin met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

BushTime at Mabula was 'n fees. Wildsrit wat ingesluit was, was 'n hoogtepunt! Fantastiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daantjie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Lekker naweek saam familie. Baie lekker eenheid op die berg met eie paadjie. Watergat voor met baie diere wat kom suip elke dag. Lekker dag gehad by Modjadji Restaurant. Hoof restaurant is ongelooflik duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rustig in die bos. Lekker huis, mooi natuurskoon, fantastiese wildsrit, vriendelike en effektiewe personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie goeie diens en waarde vir geld. Ons as gesin het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmela H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Rustig, heerlik. Jammer dat die restaurant om 7 uur toe gaan en daar was geen plek om na 7 te eet nie. Ek moes ook duur betaal vir WiFi om soms te kan werk, maar dit het ook nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gwen D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Dit was uitstekend. Sal beslis weer gaan. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Ontspannend. Die selfsorg-verblyf is goed toegerus, gemaklike beddens, voldoende warm water, en skoon. Die ontvangspersoneel was behulpsaam. Ons het egter gesukkel om iemand by die verblyf te kontak ná-ure met 'n probleem en moes die ontvangs by die lodge skakel. Die wildritte is baie aangenaam. Die beskikbare a la carte-restaurant is ongelukkig nie op Vrydae/Vrydagaande oop nie - ons wou graag na 'n wildsrit iets gaan eet. Die alternatiewe buffetete by die lodge is nie regtig die moeite werd nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

BushTime Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 400 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterhoekspruit-laan, Rooiberg-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzOPZWeGTTRp5Vb9xBuG8gW1F9x6AdNWvqgQpIhR9QTO3Wakn2S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 94 5 1 5 Renosterhoekspruit Lane Rooiberg District 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.738508 27.926747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang