Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By The Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Pieter D
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Uistekende opset vir 'n familie met kinders. Ligging is lekker naby aan die strand. By the Beach het uitstekend gewerk vir ons kuier saam met vriende. Daar is oorgenoeg slaapplek en die fasiliteite is uitstekend. Dit is heerlik om ook in die swembad te kan afkoel. Ons sal vir seker weer 'n draai daar maak indien moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Thank you, Pieter, for the lovely review. We are so glad you enjoyed our holiday home and look forward to seeing you again in the future. Thanks, Neil and Carol.

Odette F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2020

Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis beskik oor alles wat jy nodig het alles is mooi skoon, baie spasie en naby die strand. Hulle moet net dalk kyk na sommige van die waaiers, van hulle werk baie stadig en met die warm weer wat ons gehad het was dit party aande onmoontlik om in die agterste kamer te slaap met die hitte en die waaier wat baie stadig draai. Behalwe dit, het ons geen klagtes nie en ons het ons vakansie baie geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gcinile M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2019

The best. The place was neat and clean, everything you needed was there and its nice and close to the beach. Carol was very kind and assisted with everything. I would recommend it to others, actually I would would book the place again myself. Even my friends enjoyed staying there. Deposit was paid back with no unexpected amounts charged. Thank you so much for hosting us. We really appreciated it, it was even hard for us to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Good day Gcinile, Thank you so much for the lovely review. Always love to hear people have enjoyed our holiday home.

Searen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Awesome huis weg van die huis af. Die perfekte wegbreek vir 'n gesin met bejaardes en tieners. By The Beach is 'n pragtige huis weg van die huis, smaakvolle dekor en aandag aan detail, ruim kamers, goed toegeruste kombuis met toebehore, eetgerei en breekware en veral WiFi vir tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Thank you for the lovely review, Searen. We love it when families have a good time together and enjoy our beach home as much as we do. Hope to see you again soon.

Odette F
Kort verblyf
4.8
Jan 2019

Baie lekker. Ons het dit baie geniet alles wat jy nodig gehad het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Thank you, Odette, for your rating although I have taken a while to respond. Glad to have you with us again this year. Many thanks, Carol

Siyanda N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Beautiful place, great hospitality. Will definitely book it again in the future. Beautiful place. The hospitality was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Thank you for the lovely review Siyanda. Much appreciated.

Johan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

Die tydjie was wonderlik ek sal enigeen aanraai om daar tuis te gaan! Ons was nou in Julie 2018 daar tuis en dit was wonderlik. Die strand is in loopafstand. Die huis is baie netjies en prakties. Ek sal weer daar wil tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Thanks so much, Nellie for the lovely review. So glad you enjoyed your stay and family time at our holiday home. Hope to see you again soon.

Sarina V
Lang verblyf
5.0
Jul 2018

Rustig, goed ingerig, lieflike huis. Ons was 'n familie van 10 wat daar gebly het vir 10 dae. Huis is pragtig en baie goed ingerig. Mens het absoluut tuis gevoel, veilig en lekker naby die hoofstrand. Die eienaars was altyd beskikbaar en hulpvaardig. Carol het selfs vir my iets gepos wat ek daar agtergelaat het. Ons het regtig tuis gevoel daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Glad you had a good stay with your family Sarina and that you enjoyed staying in our holiday home. It is a special place for us and so love it when families are able to get together and enjoy the home and holiday vibe as we do. Hope to see you all again sometime in the future to make further holiday memories!

Tracey L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Fantastic stay. Did not miss the beach at all with the lovely pool. A lovely, clean and modern home, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
By The Beach
Thanks Tracey for the lovely review. Look forward to seeing you again.

Lizel R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2018

Groot, gerieflike, netjiese huis, goeie omgewing, rustig en veilig. Die huis is groot en gerieflik vir 'n groot groep mense. Die huis is skoon en netjies en loopafstand van die see. Carol is baie vriendelik en altyd beskikbaar. Ons het heerlik gekuier. Dis veilig vir diere en klein kindertjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elizabeth
By The Beach
Thanks Lizel for the lovely review. We so enjoy families having fun at our beach home. Hope to see you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuinstraat 12, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqdbDUG5lma7AOt0KwZTfr33sgvgdB3weVwKToUdInS4Sd0VPWS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 12 Garden Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.50428876606 31.233112974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang