Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BydieC

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike kuier huis naby die see. Dit is 'n heerlike groot huis met baie erfspasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
BydieC
Anene, dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te huisves. Dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid omdat julle die huis ook so skoon en netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom! Tom by Holidayscape namens BydieC in Kleinmond.

Tyron B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

It was a nice and cosy stay. Quiet and would recommend the place. You won't be disappointed in any way. Book today, shops within walking distance as well as the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
BydieC
Beste Tyron, dankie vir julle verblyf en positiewe terugvoering. Ook dankie dat julle die huis so skoon netjies gelos het - ons waardeer dit opreg. Met dank en vriendelike groete. Tom Prinsloo van Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond

Marilie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Uitstekende ligging! Heerlik gebly en so lekker naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
BydieC
Beste Marilie en Familie, Dankie vir jul kuier en die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Met dank en vriendelike groete. Tom Prinsloo, Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

Stephanie I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

Uitstekend lekker en veilig vir kinders. BydieC is 'n baie lekker huisie, alles is gemaklik. Dis stapafstand na strand en winkels. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
BydieC
BesteStephanie, Dankie vir jul kuier en die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Met dank en vriendelike groete. Tom Prinsloo, Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

Quinton E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Lekker bo my verwagting. Ons kom weer. Ons het dit geniet. Letterlik binne loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
BydieC
Beste Quinton, Dankie vir jul kuier en dat julle die huis so mooi netjies gelos het. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Nogmaals dankie vir die positiewe terugvoer Tom Prinsloo by Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond

Derrick S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2022

Uitstekende opsie in Kleinmond. Die huis is goed toegerus en binne stapafstand van die see en winkels. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
BydieC
Beste Derrick, Dankie vir jul kuier en dat julle die huis so mooi netjies gelos het. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle terug te verwelkom. Nogmaals dankie vir die positiewe terugvoer. Tom Prinsloo by Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

Peter G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

The house is comfortable and so close to the beach. Really enjoyed our stay here, the house is 5 minutes from the beach. The furniture and fittings are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
BydieC
Thank you for your positive feedback, Peter. Glad that you and your family enjoyed your stay. You are welcome back again any time! Sincerely, BydieC in Kleinmond

Jason C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

This place was just the perfect location for our weekend away. All I can say is epic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Heerlike naweek, goeie waarde vir geld. Goeie en vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
BydieC
Beste Marelize, Dankie vir jul kuier en die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Kom kuier gerus weer! Met dank en vriendelike groete. Tom Prinsloo, Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond.

Jandry V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

Dit was baie lekker gewees. Ons het die rustige omgewing geniet en het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
BydieC
Beste Jandry, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons bly julle het die huis en naweek geniet. Met dank en vriendelike groete Tom - Holidayscape, namens BydieC in Kleinmond

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 7, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA858bda205b80ca805d50d465efad4254919ffb53d96f4b4e0c335cf9700f6deb4d755b08e1fb8a1dc343f495da004f93e05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 7 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3426959 19.03523082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang