Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BydieC

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 7, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

BydieC is in die dorpie Kleinmond aan die Suidkus van die Wes-Kaap geleë. Dié klein dorpie bied talle restaurante en doendinge, en die huis is stapafstand van die strand af.

Die hoofhuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens.

Die vierde slaapkamer is apart van die huis geleë en het 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n kaggel het. Daar is 'n DStv-koppelpunt, maar bring asseblief jou eie dekodeerder saam.

Die buitegebou het ook 'n aparte waskamer met wasmasjien en 'n kisvrieskas. Die eiendom is geleë op 'n toegeboude staanplek met 'n voorste grasperk, stoep met buitemeubels en 'n draagbare braai. Die agterplaas het 'n ingeboude braai en buite warm en koue stort. Daar is veilige parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir BydieC
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2de Laan 7, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink BydieC het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 7, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA858bda205b80ca805d50d465efad4254919ffb53d96f4b4e0c335cf9700f6deb4d755b08e1fb8a1dc343f495da004f93e05d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 7 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.3426959 19.03523082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang