C-Rus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Ebrahim G - Mrt 2024
Algehele gradering
It was very nice and cozy.
Martin W - Jan 2024
Algehele gradering
Was meestal uit op die strand en het toere gedoen. Ek het die plek net gebruik om te slaap.
Elizabeth F - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese naweek
Kaylin O - Aug 2020
Algehele gradering
Very cosy.
C-Rus se terugvoer
Thank you, hope to see you again!
Ralf S - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
C-Rus se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Ronel K - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gerus en verandering van omgewing.
C-Rus se terugvoer
Baie dankie Ronel, hoop ons sien jou weer!
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon woonstel.
Marietjie C - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker en bekostigbaar.
Salomé F - Nov 2019
Algehele gradering
Baie modern en gemaklik.
Adelé B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit is `n juweeltjie!
C-Rus se terugvoer
Só bly om te hoor jul het die kuier by C-Rus geniet. Sal jul graag weer daar wil ontvang.
Ons stem saam - Tammy is ‘n ster - sou dit nie sonder haar kon doen!
Groete,
Marieta en Annette (Eienaars)
Jovene F - Jul 2019
Algehele gradering
Verblyf was wonderlik, skoon en netjies.
Gert K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Sondra H - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Lees meerC-Rus se terugvoer
Hi Sondra, Ek wil net laat weet dat ek van 1 November oorgeneem het by C-rus en reel nou die skoonmaak en alles van die woonstel. Ek is jammer om te hoor dat julle 'n slegte ondervinding gehad het met die skoonmaak. Daar is klomp verbeterings gemaak by woonstel soos nuwe dubbel bed, nuwe linne en nuwe handdoeke. Ons het reeds die plek 'n goeie spring clean gegee, en sal dit ook gereeld doen om te voorkom dat veral die stort muf en aanpak. Ons maak seker om woonstel skoon te maak na gaste vertrek en doen weer 'n opvolg voor nuwe gaste ingaan om seker te maak alles is perfek. Die tuimeldroër se deurtjie is ook reg gemaak en die voor deur slot is vervang.
Ek hoop ons sal julle ontmoet in die toekoms.
Chantel
Tommy O - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en wat jy sien is wat jy kry.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Ghb B - Jul 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
C-Rus se terugvoer
Hi Giradot, Ek wil net laat weet dat ek van 1 November oorgeneem het by C-rus en reel nou die skoonmaak en alles van die woonstel. Ons het ook die dubbel bed matras vervang en nuwe linne en handdoeke vir die woonstel gekoop. Ek het deur alles in die woonstel gegaan en seker gemaak alles is op standaard. Ons vat dit baie erenstig op om seker te maak woonstel is skoon en netjies voor gaste in gaan, ek hoop julle sal ons nog 'n kans wil gee in die toekoms.
Chantel
Sharnell B - Sep 2018
Algehele gradering
Was very clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker skoon en gerieflik.
Het waarlik tuis gevoel. Sal beslis weer by julle bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nadine R - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Cheryl J - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Abraham J - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Elroy F - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasies, sal enige tyd weer gaan.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Lara A - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
Fagmie R - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlike ruskansie by die see en 'n gerieflike moderne woonstel.
Lees meerC-Rus se terugvoer
Baie dankie, Fagmie, ons waardeer die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!
Christo V - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed toegerus.
Eric J - Nov 2017
Algehele gradering
Veilige, skoon blyplek.
Donique C - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir jou geld!
Landie C - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie goed georganiseer, alles is deurgegee, goeie ontvangs gehad. Plek was skoon netjies en ruim.
Sandra L - Apr 2017
Algehele gradering
'n Lekker wegbreeknaweek in 'n veilige en skoon woonstel.
C-Rus se terugvoer
Baie dankie Sandra, hoop julle kom kuier weer!
Melony V - Okt 2017
Algehele gradering
Was 'n baie luilekker naweek gewees.
Gaillene J - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker rustig.
C-Rus se terugvoer
Baie dankie, ons ontvang julle graag weer by C-Rus!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang