Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C101 Sea Spray

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.5
Veiligheid
4.8
Gavin C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Two week stay. The apartment was clean, good location and felt secure with security patrolling at night. Was disappointed in the lack of working appliances, at this daily rate I'd expect everything to work properly. Faulty: microwave, oven, no working aircon but are on apartment photos, main shower door doesn't close. The balcony handrail mounts are rusted off and not safe, this needs replacing for safety. Happy to visit again once it had some maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elaine N
Lang verblyf
3.4
Feb 2023

Ruim woonstel met pragtige uitsig. Die woonstel was nie mooi skoongemaak nie. Al die DSTV kanale het nie gewerk nie. Die kluis werk nie. Die lugversorgers werk nie. By navraag is gemeld dat dit nie as 'n fasiliteit adverteer word nie. Die regte beddegoed ontbreek bv. king size duvet cover met queen size duvet.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2022

This apartment was perfect to feel at home away from home. Perfect distance from the shops, work and entertainment. There was also a loadshedding light available which was helpful and considerate. We enjoyed a glass of wine on the balcony while looking at the sunset and forgot the troubles of the day. The living room and comfy couches provided a cozy place to relax and prepare for an evening snooze. The bed was warm and comfortable and made it difficult to get up for work as the beautiful view from the room caught my attention. It was really a pleasure to stay at Sea Spray C101, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Lieflike woonstel. Baie luuks vir die prys. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netta E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Awesome plek met goeie uitsig. Baie gerieflike en skoon eenheid wat bied wat voorgestel is op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Baie lekker gebly. Ligging uitstekend. Uitsig oor die see na Kaapstad fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhyna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Baie lekker. Nie vir ou mense nie. Baie moeilik om trappe te klim Geen lift beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2021

Pragtige uitsig! Jammer dat die yskas nie koud maak nie en die vrieskas nie vries nie. Kombuiskaste was so vuil ek wou nie aan hulle raak nie. Dit tydens vlak 3 in COVID-19. Verder was alles anders goed gewees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2021

Waarde vir geld. Die eenheid kom soos geadverteer en bied goeie waarde vir geld. Die ligging is uitstekend. Daar is geleentheid om te verbeter. 'n Tuimeldroër sal waardevol wees aangesien kompleks reëls nie toelaat dat enige klere of handdoeke op die balkon gehang mag word nie, daar is hangplek in die gaste badkamer, maar as dit koel is vat dit baie lank vir handdoeke om droog te word. Lugversorging werk nie. Die eenheid word nie adverteer met lugversorging nie, maar dit sou welkom wees. Daar is stukkende kabinet deure onder die gasbraaier en onder die hoofslaapkamer bed. Dit vertoon nie goed nie, stoor dit liewer in die garage.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2021

Lovely and comfortable apartment. The only downfall was the uncomfortable mattress in the main bedroom. Definitely needs to be replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid C101 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe17e641538662bd4c28901f9bea95a6723470ba203726e5defd7d3b9d6b0992149b5795f1c32d333e030d7dfdc27415d7143?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Unit C101 Sea Spray, 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.823436574841 18.478038686828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang