Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Milkyway Moi Signature Luxury Home

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Wilhlelm W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Uitstekende fasiliteite en baie netjies. Ons het vir 'n naweek saam vriende gebly vir 'n gholf-naweek. Huis was baie netjies met uitstekende geriewe. Uitstekende kliëntediens. Sal graag weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Regtig die moeite werd. Sal weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2018

Horrible. Linen was dirty when we arrived, one shower didn't have a shower head and the other shower's drain was blocked, the couches need to be replaced. One bed's base is broken. That house needs a handy man and new linen, some of the linen has holes in it. One bed had blood in it when we arrived, I would not recommend that house to anyone unless they fix all the broken stuff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Hanchen
The Milkyway Moi Signature Luxury Home
Thank you for the feedback Elsie, All our linens get stripped and replaced with fresh linens after each checkout. The photos you have sent us does unfortunately not indicate any blood, we will review the condition of all linens to ensure that all is in order. The beds will all be checked for a broken base as we are not aware of this issue seeing that we had two other guests that stayed over a day before your check-in and received no complaints but will review the condition of the beds as well. Our lounge with the puffy leather couches is in mint condition and does not need any maintenance or repairs, the style of the lounge suite is a 100% leather and the interior stuffing is dense and comfortable. It is the style of the suite, the shower head will be checked and repaired if need be. We appreciate your valued feedback and will attend to all the issues you mentioned Thank you!

Chantel V
Kort verblyf
5.0
Feb 2017

Lekkerste lekker in die hartjie van die bosveld. Baie lekker gebly by die huis, lekker ingerig en het niks nodig gehad nie. Almal was vriendelik en behulpsaam toe ons hulp nodig gehad het met 'n aircon wat lek, hulle het dit vinnig en moeiteloos kom regmaak. Was baie moeilik om Sondag ons goed op te pak en ry, voel behoorlik soos 'n huis weg van jou eie huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lente D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2017

Wat 'n lekker bederf! Die huis was regtig fantasties toegerus, baie weelderig, en "well thought through". Sal verseker, verseker weer gaan, Zebula is 'n heerlike bederf!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2017

Ons het in Zevula 81 gebly en nie 85 nie. 81 was 'n pragtige luukse akkommodasie wat alles gehad het wat mens nodig het in die stilte van die bosveld. Ons was baie beïndruk met die verblyf by nr. 81. Die plek is pragtig en luuks gewees. Beauty was baie vriendelik en hulpvaardig deur die tyd wat ons daar gebly het. Ons sal die verblyf en huis aan enige iemand aanbeveel. Die enigste ding was dat ons eers nadat ons die bespreking gemaak en betaal het, uitgevind het dat daar 'n breekdeposito van R3500 moes betaal word. Die verblyf alreeds was 'n groot bedrag. Daarom sou dit gehelp het as ons voor die tyd bewus gemaak geword het van die breekdeposito sodat mens vooraf planne kon maak vir die geld wat moes betaal word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanchen
The Milkyway Moi Signature Luxury Home
Baie dankie vir die goeie resensie Estelle. Jy sal sien op jou bespreking dat daar wel genoem word dat 'n breekskade betrokke is. Nie te min, kom kuier asb weer by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula C85, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec964f23dca220086face6313a2e72911342c07e6ab539942d01ccf5af7f8e9ab8e18c627333297d5998f897e3623b6b9985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Farm 534, Mabula C85 Zebula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.752292 27.962117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang