Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caesar's Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Caesar's Self-catering is 'n knus en huislike selfsorg-ateljee in die pragtige dorpie Somerset-Wes. Dit is 'n ideale basis vanwaar u die vele besienswaardighede van Kaapstad kan verken, en is naby winkelsentrums, die strand en die wynlande. Die lughawe is net 31,1 km ver.

Die ateljee met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en is ruim. Die ateljee kan gemaklik 'n paartjie, 'n gesin van 2 volwassenes en 1 kind, dames wat 'n naweek weg het, of sakereisigers akkommodeer.

Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, ketel en eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n pragtige balkon waar jy soggens of saans kan ontspan. Veilige afstandbeheerde parkeerplek word binne die eiendom voorsien. Wasgoed kan teen 'n ekstra koste gedoen word. Lang verblyf, 7 dae of meer - die suite sal een keer per week skoongemaak word, skoon beddegoed en handdoeke. Neem asseblief kennis dat daar honde op die perseel is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Caesar's Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Caesar's Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84BdO5x5xZqJ92UrCtcW4YXed2L3flLFWisn2iQl1T1OukV5Dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 23 North Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0739761 18.8372528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang