Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Grace

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tanya H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Perfect bliss. Beautiful guesthouse with incredible attention to detail and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nikki
Caledon Grace
Thank you very much, Tanya! It was great having you in our guesthouse. We hope to see you back one day

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Naomi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Oorslaap vir troue by Die Woud. Ons was baie beïndruk met die selfsorgkothuise, wat 'n pragtige plek, so rustig, smaakvol en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Wat 'n heerlike kuier in die mooiste gastehuis! Ons het elke oomblik geniet en die pragtige tuin was beslis 'n wenner en so besonders. Baie dankie vir die heerlike geselsies en lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Heerlike rustige vakansie. Het so lekker by Caledon Grace gebly. Die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf lekker te maak. So mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nikki
Caledon Grace
Thank You so much for the kind words and wonderful review. Kind Regards Gert Caledon Grace

André P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Best hidden gem we have found to date! We had one of the best stays here at Caledon Grace and wish we could of stayed longer. Thank you so much to Martie for you warm hospitality and your gorgeously chic guest house. We loved every minute of our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nikki
Caledon Grace
André, Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Dankie vir die reën, ek wens julle alle voorspoed en liefde toe. Groete Gert Caledon Grace

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADrGKW12bvcetCaSPQHDlr5KVArBvsgGuqpy3QpcKQt0JrvsKnj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 57 Meul Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.229571 19.438259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang