Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Grace

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Caledon Grace is 'n pragtige gastehuis in Caledon, 'n bekoorlike dorpie teen die agtergrond van die Swartberge. Die dorp word gekenmerk deur velde van gars en koring, en dit is bekend daarvoor dat dit die tuiste van die ysterryke waters van die warmwaterbronne is.

Hierdie pragtige dubbelverdieping herehuis bied verblyf in 'n keuse van 5 gastekamers en 'n losstaande kothuis. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en het 'n en suite-badkamer. Gerieflikheidshalwe word alle linne en badhanddoeke voorsien. Bykomende geriewe in die eenhede sluit 'n waaier, toegang tot gratis WiFi, 'n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die losstaande kothuis het lugversorging en 'n goed toegeruste kombuisie.

Gaste kan ontspan in die lieflike tuine, wat ook 'n gemeenskaplike braai-area bied. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Caledon Casino, Venster Kloof Natuurtuin, Caledon Museum, natuurlike warm mineraalbaddens, voetslaan, 4x4-roetes en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Caledon Grace
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Caledon Grace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meulstraat 57, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADrGKW12bvcetCaSPQHDlr5KVArBvsgGuqpy3QpcKQt0JrvsKnj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 57 Meul Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.229571 19.438259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang