Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Lê Plekkie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Alberto M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Brilliant. The stay was warm and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Dankie vir 'n awesome oorbly en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melaine M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Comfortable and safe. It was good, we felt safe and our car was also parked safely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sammy A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Rustig gewees. Ons het lekker gebly, net jammer ons moes R400 ekstra betaal om binne in die huis te braai. En ons kamers was binne in die huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzette
Caledon Lê Plekkie
Goeie môre Sammy Baie dankie vir julle verblyf by my, dit was lekker om julle te ontvang. As jy na my huisreëls gaan kyk, sal jy sien dat die kamers in die huis gespesifiseer word as "slegs verblyf"; dit is nie 'n selfsorgfasiliteit nie. Daarom spesifiseer ek ook dat braaigeriewe beskikbaar is teen addisionele koste. Jy het vir my gevra wat die koste is, en as jy na ons boodskappe aan mekaar gaan kyk, sal jy sien dat ek jou geantwoord het en die koste uiteengesit het. Ek het aangeneem jy het die boodskap gelees en die koste aanvaar. Ek het uit my pad gegaan en alles vir julle reg neergesit wat julle nodig gehad het en ook alles agterna skoongemaak en opgeruim. Jammer as daar enige misverstand rondom die aangeleentheid was. Groete Suzette

Charles D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Ons was minimaal by die huis. Ons was tot laat by 'n troue gewees, so ons het net. Ons het baie lekker gebly en geslaap vir die tydjie wat ons daar was. Ons was nie eers bewus van die toesighouer in die huis nie. (So stil is die huis.) Veilige parkering vir ons bakkie met toerusting in.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jakes C
1 nag
3.0
Jul 2024

Bibberend met te min warm water! Die warm water hou net vir 'n minuut aan om te stort. Dit is ook koud in die winter. Ek het geen idee hoe hulle dink dit is lekker om hier te bly as mens nie eens ordentlik kan was nie. Dit kom uit 'n miniatuur geiser wat vir skottelgoed gebruik word. Andersins is dit goed toegerus en netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Theuns W
1 nag
5.0
Jan 2023

Gerieflik, rustig, privaat. Uitsonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Heerlike, verfrissende atmosmeer! Kunstige, versierde oornagverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Caledon Lê Plekkie
Dankie Hanri, was lekker om julle te ontmoet.

Deon C
1 nag
4.6
Mrt 2023

Goeie kommunikasie vooraf, vinnige en seepgladde inboek-proses. Goeie diens van die gasvrou. Die kamer was netjies en die gasvrou het vooraf met my gekommunikeer sodat ek vroeër kon inboek en sodoende die res van die dag geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 25, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2SzjDcrjoajqZ7uEm5GXncCmfy8m1X1zfNbsBIuqx7vSc4NC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 25 Joubert Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232584431563 19.423629571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang