Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Call of the Fish Eagle

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yolandie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Was die hartseerste totsiens heelpad terug Vrystaat toe gehuil! Take me back! Home far away from home! Jy is die beste, 24/7 beskikbaar en jou menswees het diep in ons harte gekruip! Kom beslis weer bly in die pragtige huis met als en nog meer wat jy kan nodig hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlike kuier gewees. Ons het heerlik gebly en gekuier by Call of the Fish Eagle, die huis was perfek vir ons gesin. Ons kon die stilte van die natuur ervaar, en het daar heelwat wild naby die huis kom kuier. Ons sal enige tyd aanbeveel vir groep vriende of familie wat wil wegbreek en die natuur geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die eienaars het aan die kleinste goed gedink wat ons lewens vergemaklik het. Heerlik gekuier by Call of the Fish Eagle. Pragtige plek met alles wat jy benodig. Die eienaars het werklik aan alles gedink, van swemhanddoeke tot speelgoed vir die kinders. Naby aan die windtuin gelee. Die swembad is pragtig en die diere loop teen die huis verby. Die omheinde stoep is 'n goeie idee gewees en gee meer rustigheid met klein kindertjies. Sal beslis weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2022

Awesome place to stay and value for money. We had an awesome experience with animals coming to visit, had an awesome view and tranquility from call of the fish eagle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wielewaallaan 2354, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f368a9e0bf8789c3bb7c1ccb33df49d536647bf59961f45005e7b09aa5a4a2c72cd94705da0ee6b653fe1435a70b3cf7014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2354 Wielewaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.339634341451 31.782048473611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang