Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camissa Cottage @ Camissa Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Camissa Cottage @ Camissa Farm is 'n bekoorlike, moderne en rustieke houthuisie met 'n Skandinawiese styl. DIt is in die Banhoekvallei tussen Stellenbosch en Franschhoek geleë. Hoog in die berge en bo in die wolke bied dit 'n asemrowende uitsig oor die vallei en oor die netjiese boorde in die vallei tot by die Simonsberg- en Drakenzichtberge.

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se deure maak na 'n dek met sitplek, swaaistoele en pragtige uitsigte op die berge oop. Daar is 'n oop braai en 'n vuurput in 'n geplaveide area langs die kothuis.

Hierdie area is ideaal vir gaste wat buitemuurse aktiwiteite soos voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem geniet. Die rustige omgewing bied ook uitstekende eet-opsies en talle wynproegeleenthede. Gaste kan bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch besoek. Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, visvang en tennis in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc131445176a023cfba6cb077e649586058f7474a7ff10c49c83fc1dd6aefe45d91095c7e519f810dedc1eb5bacf4924d1c44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 6 mense Zevenrivieren Road Camissa Farm 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.932312444829 18.938939582274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang