Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camps Bay Village

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2024 tot 12 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 32, Brighton Court-gebou, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Camps Bay Village is ideaal geleë met 'n pragtige bergreeks as agtergrond en die verfrissende Atlantiese Oseaan op die drumpel. Hiér kan gaste vroegoggend in die getypoele afkoel en saans aan skemerkelkies by een van die vele restaurante en kroeë op die promenade teug.

Verblyf word in 27 woonstelle met slaapplek vir 86 gaste gebied. Alle woonstelle het gemaklike beddens, en suite-badkamers, lugversorging en kombuise. Ander geriewe TV's, kluise en WiFi in.

Beperkte parkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikbaar, mits dit vooraf gereël word. Betaalde parkeerplek is by die Promenade Winkelsentrum beskikbaar, wat stapafstand vanaf die verblyf is. Daar is ook parkeerplek in die straat.

Die privaat verblyf, opgeskerpte skoonmaakroetines, toegewyde eienaars wat aanlyn bereik kan word en gerieflike stelsel vir self-inklok en -uitklok, dra alles tot die eienaars se deurdagte en deeglike benadering tot gaste se veiligheid by.

Camps Bay Village is naby talle dag- en nag-aktiwiteite, koffiewinkels, plekkies waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet en restaurante geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melody M
Besigheidsreis
5.0
Relaxing, comfortable, and memorable experience with excellent service. We had a fantastic stay! Everything was fabulous, and we truly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Frans N
Gesin met klein kinders
5.0
Great accommodation. We had a wonderful stay at Camps Bay, the cottage was fine, disappointed that there was no lounge for relaxing aft...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Simiso N
Gesin met tieners
5.0
Good service and care. Very easy to find, convenience of location. I will stay here any other day!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Quinton S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Fantastiese tyd gehad.
Sep 2024
Shanaaz A
5.0
Safety and location is the best. Home away from home, always my first choice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Niyaaz Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 507

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Kampsbaai-rylaan 32, Brighton Court-gebou, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camps Bay Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaai-rylaan 32, Brighton Court-gebou, Kampsbaai, 8040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe284ce85646172649beb1a602a952618218a324e5831c6a2590b7376463f702d3a5898551b90a8a9b1e2109fde6dd79aeb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 32 Camps Bay Drive Brighton Court Building 8040 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.954823063289 18.377637863159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang