Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Canyon Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Canyon Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsabe M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Fantasties.

Ons het ongelooflik heerlik gebly - pragtigste plek en net wonderlik.

Gisela G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G

Prentjiemooi ligging.

Fantastiese ligging, goed ingerig, heerlike familie kuier plekkie.

Sarel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel L

Vyf stêr akkommodasie in algehele afsondering te midde van pragtige natuurskoon.

Ons het ons verblyf terdeë geniet! Dis 'n uitstekende wegbreek uit die stad, en bied 5-ster gerief te midde van die wonderlikste natuurskoon en stilte. Die wandelpaaie word baie goed onderhou en mens voel veilig oral op die terrein. Ons hele geselskap wil baie graag weer kom en beslis vir langer bly. Ons kan dit aan almal aanbeveel.

Aart V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aart V

Ons het die privaatheid en stilte baie geniet.

Canyon Cottage se ligging aan die einde van die toegangspad, in die kloof en tussen die bome maak dit ideaal in terme van privaatheid.

Cecilia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Dis 'n groot, ruim en baie mooi plek.

Was baie beïndruk met Canyon Cottage. Die watervalle bring 'n rustigheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Martie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie K

Snoesig en ontspannend.

Kombuis was 'n groot pluspunt asook die patio en hot tub.

Nick S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Dit het alle verwagtinge oorskry. Die Canyon Cottage is in 'n skilderagtige woud met 'n bergstroom en watervalle geleë, dis prentjiemooi in herfstyd. Die huis is goed toegerus met genoeg kaggels, verwarmers en vuurmaakplek vir 'n koue wegbreek. Ons sal vir seker weer daar wil bly as dit ons beskore is. Dis uitstekende waarde vir jou geld.

Die Canyon Cottage was ons keuse om my vrou se 70e verjaardag saam met die kinders en kleinkinders te vier. Die naweek was ideaal omdat die herfsblare die omgewing met ekstra kleur ingekleur het. Die waterstroom met watervalle was 'n asemrowende belewenis. Die kinders het langs die water gespeel, fiets gery en blare opgetel. Die lieflike, ruim huis, het vir elkeen genoeg ruimte gebied. Die aande om die vuur en voor die kaggel sal lank onthou word. Ons het kosbare herinneringe saamgebring huis toe.

Luzaan P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzaan P

Pragtige ligging.

Die Canyon Cottage is pragtig geleë - die watervalle en dammetjies laat mens deel voel van 'n baie spesiale wêreld. Daar is genoeg spasie en hoekies vir 'n heerlike kuier saam met vriende.

Carike R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike R

Uitstekend vir 'n wegbreek van die stad en rustigheid.

Ons was baie beïndruk met die netheid en die geriewe wat beskikbaar was tydens ons verblyf. Die aandag vir detail was indrukwekkend. Die rustigheid van die water en die mooi natuur uitsig het ons onmiddellik laat ontspan. Die huis is privaat geleë en die buite jacuzzi was n verrassing. Ons kan nie wag om weer binnekort die Canyon Cottage te besoek nie.

Jan Johannes Lodewicus P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Johannes Lodewicus P

Ongelooflik.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Margo D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo D

Canyon Cottage is 'n pragtige huis in 'n pragtige omgewing. Kos vir die siel.

Daar was alles en nog meer om ons verblyf gemaklik te maak. Gemaklike beddens en beddegoed. Die kombuis het van alles uit die boonste rakke.

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540 Walkersons Privaat Landgoed, 10 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764dd04ad8a40327c65201736b4149d8a836a803f77248ebe6f94249be64eeef169df490bb6e5aca9f897097a6aa8921b3c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 R540 Walkersons Private Estate 10 km from Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356226847625 30.17297228836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang