Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 1303

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rudolph D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

N baie spesiale plek waar ons my vrou se verjaarsdag saam ons kinders kon geniet. Ongelooflike pragtige, goed toegeruste woonstel. Beslis die beste plek in die Strand waar ek nog ooit gebly het. Wat n pragtige uitsig het hierdie spesifieke woonstel. Dankie aan ons gasvrou, wat ons so tuis laat voel het met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marretha S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, goed ingerig en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en baie goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Uityndelik n blyplek waar elke foto die waarheid praat! Fantastiese ligging! 13de vloer het die beste 180 grade uitsig oor die see, strand, berge en stad. Alles was skoon en netjies met baie gemaklike beddens, beddegoed en rusbanke. Baie veilige parkering onderdak met plek vir twee voertuie. Sal beslis weer bespreek vir ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie veilig gevoel. Ja, dankie. Ligging was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great plek. Baie mooi woonstel, ons het baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was heerlik en see-uitsig was pragtig. Dit is 'n luukse plek en goeie geriewe om te gebruik. See-uitsig. Baie pragtig. Sal definitely weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Beste ontdekking ooit! Baie dankie. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Strandbesoek met 'n groot groep. Die fasiliteite oortref alle verwagtings! Al die nodige toerusting (wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser), gasbraai op die stoep en die beste "view" in Strand! Die beddens is gemaklik, linne is netjies en skoon met genoeg plek vir 8 grootmense. Toegangsbeheer na die perseel is uitstekend met 2 parkeerplekke geallokeer na die eenheid (1303). Inge was baie behulpsaam om alles mooi te verduidelik. Onthou maar net om die krag te "recharge" veral as die tuimeldroeër gebruik is. Baie restaurante om vanaf te kies binne loop afstand van die eenheid. Sal enige tyd weer gebruik maak van die eenheid veral as ek met 'n groot groep toer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toutrek Klub Postmasburg T
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Absoluut die moeite werd. Als was perfek! Inge was die dame waarmee ons gewerk het. Sy was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Alles wat jy nodig het! Fantastiese ligging (13de vloer het beste uitsig, al het jy hoogtevrees). Alles was netjies en skoon. Daar was niks wat ons meer nodig gehad het nie, genoeg breekgoed, messe, vurke, glase, slaaibakke en selfs stunning steakmesse! Beddens voel of jy op 'n wolkie slaap! Koffiemasjien was 'n ekstra bonus! Inge was baie vriendelike en hulpvaardig! Julle sal ons beslis weer sien! 10/10

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2465560428c4fcb8507be1ace9fc3ab687bc0cef71dbd31930f7ae2ce28b9d85f16427f91d7f25e02e6d4f5c18aa8e3165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.1139508 18.8230286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang