Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Collection - Hibernian Towers 1305

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gerrie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Best stay in years. We had an awesome time thank you. The unit is at a great location, and the place is neat and well-furnished inside. It catered to all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik! Was 'n heerlike eenheid gewees, alles was mooi skoon en in werkende toestand. Diens was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Fantasties. Fantastiese blyplek, netjies skoon en die uitsig is die beste uit elke liewe vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Heerlik. Dit was 'n baie aangename vakansie - verblyf was puik. Woonstel was goed toegerus en die uitsig was uitstekend. Kommunikasie en behulpsaamheid was tops. Sal beslis weer hierdie akkommodasie oorweeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Baie lekker gekuier. Ja, uitsig great! Gym geadverteer. Non existent. Swembad great. Data net vir 3 dae. Geen internet, Netflix, DSTV. Netjiese unit maar nie waarde vir geld wat jy betaal nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henry J
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Absolutely excellent. We had an absolutely wonderful stay - reunion with our adult children who all came from New Zealand to visit us. Thank you, the venue was absolutely perfectly suited, safe and easy travelling for two vehicles for each to come and go as they wished. Negatives - the shower handle was faulty, which I am sure has been fixed by now, and we found one plate to be broken when we moved in. Otherwise, the service was excellent. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amos Caiphus T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We really had a great vacation at your hotel. The hotel was so clean and I wouldn't mind to book it again and again. I got more than what I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashja C
Lang verblyf
5.0
Mei 2023

Exactly what was wanted and advertised. Everything was as advertised and great customer service. Thoroughly enjoyed our stay and would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wonderlike paar dae geniet. Pragtige uitsig. Woonstel goed toegerus. Die woonstel kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word. Die verhitte swembad was egter nie warm nie, maar dit is as gevolg van beurtkrag en nie die verantwoordelikheid van die bestuur van die kompleks nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties. Ongelooflike ligging. Veilige parkering. Ten volle toegeruste verblyf. Beveel dit beslis aan vir ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Inge Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe585b938bae8bedfa1b4b61bbd9651e4487f5e77367f922527ad941cc9213504b25333eb709185c2fb29bc9719643d2158d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.113936420894 18.823013305664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang