Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape on Porterfield 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldweg 9, 7 Cape on Porterfield, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape on Porterfield 7 is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van Bloubergstrand. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n heerlike kusvakansie in die Moederstad aangesien dit naby gewilde kafees, restaurante en nuwerwetse kroeë geleë is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n oulike balkon wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die ligging van hierdie kompleks is ideaal net 250 m vanaf die Bloubergstrand. Gaste kan hul dae op die strand deurbring, waar gesinne, vriende, vlieërbranderryers en watersportentoesiaste saamstroom om die sonskyn te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 720

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Porterfieldweg 9, 7 Cape on Porterfield, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldweg 9, 7 Cape on Porterfield, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ebbe2878822d450e72b60c56f4214ca43c8a5f7f391c4d1695e1a78f632dcb188ed792c89cbd95a449daa1912edc60480b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 9 Porterfield Road 7 Cape on Porterfield 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81953 18.479052

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang