Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape on Porterfield Unit 5

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 720

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Cape on Porterfield Unit 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sorita V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita V

Loopafstand van Bloubergstrand, veilig.

Heerlik, skoon en dit help dat daar 2 badkamers is.

Ilze E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze E

Woonstel baie mooi, ongelukkig nie die woonstelblok nie.

Die woonstel is goed toegerus, modern gedecoreer, naby die see, winkels en restaurante. Ongelukkig kyk die Body Corporate nie baie goed na die woonstelblok nie en lyk dit vervalle. Ons water en krag was ook af omdat die Body Corporate nie betyds gas hervul het nie. Ventilasie in die gange is baie swak en met 'n asma/bronchitus bors het ons gesukkel om asem te haal tussen al die dagganrook. Daar is ook geen ekstra veilige spasie vir ekstra voertuie nie.

Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfield-weg 9, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04f3af7ddd0b43e951fea9f83f7bebe016e3a711f02b04e22840f51c2531435397e272385fdcbd33b7fac9c4066a1cddc5ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 9 Porterfield Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.819523 18.479026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang