Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capri 15

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jana V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Vreeslik baie lekker gebly. Pragtigste uitsig. Baie netjiese en mooi woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Skoon, veilig en ruim. Sal definitief Capri 15 aanbeveel, baie lekker en ruim, pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Hi Pierre, ek is bly julle het dit geniet. Luzelle

Lenke K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Heerlike vakansie. Ons het baie lekker gebly by Capri 15. Die ligging is fantasties en die uitkyk is asemrowend. Die diens ontvang is wel baie teleurstellend. Die skuifdeur werk nie behoorlik nie en die deur kan nie sluit nie. Dis aangemeld en daar is belowe om daarna te kom kyk, maar niks het daarvan gekom nie. Opgradering van die beddens in die 2 addisionele kamers is ook aanbeveel. Dis beslis nie geskik vir volwassenes nie aangesien dit ongemaklik slaap, en moet dan geadverteer word as net vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twané B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Dit was baie lekker en ons sal graag weer besoek. Dit was ons tweede besoek en ons het dit net so baie geniet soos die eerste keer. Die swembad op die perseel is altyd skoon en netjies, sowel as die tuin en grasperk. Die see-uitsig is iets uit 'n boek. Ons het saam met familie besoek en al wat kan verbeter is ekstra aircon in die ander kamers vir die warm nagte. Capri 15 is werklik perfek en prakties. Alles is naby en daar is baie om te doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luzelle
Capri 15
Hi Twane, ek is bly julle het dit geniet. Luzelle

Letitia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2023

Buiten bogenoemde het ons lekker gerus en vakansie gehou. Ligging, DSTV en inverter maak op vir gemiddelde fasiliteite. Banke is vuil, een wasbak in die kombuis werk nie. Die eienaar het duidelik al hulle ou goed daar gaan insit en derhalwe is die plek nie baie verwelkomend vir 'n huurder nie. Gasbraaier buite wou nie aansteek nie en kon ons dus nie braai nie. Gasbraaier se extracter is so aangepak van olie en is duidelik nog nooit skoongemaak nie. Kan ook nie TV kyk as die krag af is nie, al is daar 'n inverter. As al hierdie foute herstel is, sal ons weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aron D
Lang verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Enjoyed the space and location was great. The unit's common areas are very spacious and comfortable. The main room has an amazing view and is comfortable with the AC on hot days. The second and third bedrooms need a bit of attention with regards to the beds, and the ceiling fans run really slowly, so it gets extremely hot in these 2 rooms. The bathrooms are fine, and the showers work well. The toilet was leaking in the main room - reported but nothing was done, as it did make the whole room smell due to the main room's open plan design. All kitchen equipment worked fine. The main sliding door does not lock, but we did feel secure. The complex pool was always clean, and the gardens are well-kept. Please add some hanging hooks for towels and possibly a hat rack to hang jackets and caps. WiFi would be a big plus, as the MTN network is not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Great venue, great view and very enjoyable. Everything about this accommodation is great except how the flat was cleaned before we arrived. The sliding door to the balcony rails was very dirty and hadn't been cleaned in years as was the second bathroom with the washing machine, this should have been cleaned properly after every stay. There was months of accumulated dust on the mirror just hanging down. We weren't informed properly about the workings of the gas braai and I only just avoided a serious burn. The grid has to be lifted before you fire up the coals. There was no mention made of the fact that the DSTV doesn't work when the power cuts are in operation. Explanation about general operations was cursory and not detailed enough to have a safe stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Luzelle
Capri 15
Hi Stephen, I am so sorry to hear about your bad experience. I shall definitely address it with the cleaning sub-contractor, as that is unacceptable. Thank you for your input regarding the instructions on how to use the equipment. We shall make a plan about that and have instructions on all the equipment. Luzelle

Simone S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Fantasties. Skoon, netjies, lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Besonders mooi. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luzelle
Capri 15
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Magduld D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Enjoyable. We have visited this unit in 2021 as well. This time around we were a bit disappointed by the fact that the flat was not very clean prior to our arrival. Also saddened that not all people treat such a lovely unit with the care and respect it deserves. The sofas were stained badly and the cupboard for the broom and cleaning tools left very dirty. Broom and other cleaning tools are in such a bad state that one cannot use it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 226
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 226
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Capri-kompleks, Bream-singel 520, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f3569b94340392a62e4394fa070ec466d73396cf858236b079521e81dace5c04d4ac6a9f9a254aa5b8dc4301710de12aa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 226 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 520 Bream Crescent, Capri Complex Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.886918823687 30.352354885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang