Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estate Villa B10 on Barbados

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 1015, Old Pont, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 850 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Caribbean Estate Villa B10 on Barbados is 'n selfsorgvilla op die Caribbean Estates in Rennies Beach. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 'n solderkamer en 3 badkamers. Vier van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die solderkamer het 4 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, die tweede en derde slaapkamer het 'n tussendeur na die tweede badkamer met 'n stort en die vierde slaapkamer en die solder deel die derde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea langsaan het rusbanke en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na die stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Die landgoed spog met direkte toegang tot die ongerepte strand en die groot Umtamvuna-rivier via mooi paadjies deur die bewarea met 'n ryk voëllewe. Gaste mag dalk net bokkies en Samango-apies raaksien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alvin Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Erf 1015, Old Pont, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Caribbean Estate Villa B10 on Barbados het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 850
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 6 850
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 1015, Old Pont, Caribbean Estates, Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5797eb833d4ab377c971ef0061b26835b65cac7fc0aeb98a65f4641f66dfb0f09f289c75d870dac345f38a92f687b985e51d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 850 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Erf 1015, Old Pont Caribbean Estates, Rennies Beach 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -31.07736 30.19708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang