Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carmel Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Johan J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal weer daar oorbly. Aangename verblyf wat aan alle verwagtinge voldoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gerieflike verblyf met vriendelike diens. Baie lekker warm geslaap met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

As a stopover it was perfect. Very pleasant. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wat 'n wonderlike voorreg! Liedlike ou huis met baie interessante geskiedenis. Baie oulike gasheer en gasvrou. Besonderse ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina L
1 nag
5.0
Aug 2024

Netjies, veilig en gemaklike akkommodasie! Heerlike verblyf en ontbyt. Die gashere was vriendelik, verwelkomend en gaaf. Sal beslis weer by Carmel Villa bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike oornag in Calvinia. Gerieflike oornag en baie vriendelike ontvangs. Kamer gerieflik en goed toegerus. Elektriese komberse 'n heerlike pluspunt in die winter. Ontbyt heerlik met uitstaande roereier. Dit was nie ons eerste verblyf hier nie en sal beslis weer oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa
Baie dankie, Louis. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Dit is altyd lekker om jul te ontvang. Geseende dag!

Henriette D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderlike gasheer en -vrou. Julle afsien gebed het baie beteken. Dankie. Ons het heerlik gebly. Die chalet was baie gerieflik en huislik ingerig. Carmel Villa is sentraal geleë en die dorp binne stapafstand. Ons is bederf met graankos, melk, bottelwater, koekies en fudge elke dag. Dit onderskei Carmel Villa van baie ander verblyf waar ons al was en laat mens werklik spesiaal voel. Die elektriese komberse op die beddens het verseker dat ons in 'n snoesige warm, gemaklike bed kon klim, en met die warm beddegoed soos klippe kon slaap. Die ontbyt was van die smaaklikste wat ek al geeet het. Die Victoriaanse dekor en algemene tema, toepaslike breekware en eetgerei waarin die ontbyt bedien is, laat mens koninklik voel. Opsomming: ons het lekke gebly .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa
Baie dankie, Henriette. Ons is bly jul het jul verblyf geniet. Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Geseende dag, Marcel & Gezina

Amelia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ek sal weer daar oorslaap. Dit was bitter koud op Calvina. Daar was sneeu! Die kamer was so lekker warm en snoesig! Elektriese kombers en verwarmer. Goed toegeruste kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cerenus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Slegs een gebly. Alles was in orde. Baie gasvry. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Fantasties, probeer Carmel Villa gerus! Heerlik warm geslaap, baie netjies, alles wat nodig was. Lekker atmosfeer en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gezina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d97e9ab9ed9e42c551afdb8a2c77732165246a4b62480fbb2360f27fbc53c7ca51055a8baf17c3832f3d720f57b78e126c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.474972222222 19.769944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang