Carmichael House Boutique Hotel
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Wolmunster Pad, Rosebank, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Carmichael House Boutique Hotel is in 'n stylvolle Victoriaanse herehuis aan die hange van Devil's Peak , die agtergrond van Tafelberg geleë.
Hierdie pragtige antieke huis het 'n bekoorlike styl met oorspronklike loodglasvensters, Oregon-dennevloere, Victoriaanse kaggels, wat alles goed onderhou is. Verblyf is beskikbaar in 7 smaakvol versierde kamers met en suite-badkamergeriewe.
Ontbyt word op die sonnige stoep of in die skilderagtige tuine bedien. 'n Ligte middagete kan buite bedien word vir diegene wat rondom die swembad wil ontspan of in die tuin wil rus. Gaste kan ook die rustige tuin geniet, terwyl hulle op 'n stoel langs die swembad rus.
Die gastehuis is stapafstand van die Universiteit van Kaapstad, die Grootte Schuur-hospitaal en die Baxter-teater af. Dit is 15 minute vanaf Kaapstad se middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe is maklik bereikbaar via snelweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yves Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 11 Wolmunster Pad, Rosebank, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Carmichael House Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Wolmunster Pad, Rosebank, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang