Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carpe Diem 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Carpe Diem 1
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Ba L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ba L

Gesukkel met hek na strand en parkering daagliks, moes goed gaan koop om self te herstel.

Stoof se plate is baie stadig. Kos vat ekstra lank om gaar te word. Hekke geroes, sukkel orals om skuifdeure in die huis oop te maak. Utensils in kombuis stukkend, geen braaitang nie. Die kombuis is baie klein en nie geskik om kos te maak vir 8 mense nie die wasbak, let wel net 1 is hopeloos te klein vir 8 mense se skottelgoed. Die buitetafel het slegs 7 stoele en ons was 8 mense. Sleutel deposito steeds nie terugbetaal nie nadat ooreengekom is na 7 dae, nou praat hulle van 14 dae. Ons maak baie van die webtuiste gebruik maar was hierdie plek die swakste ooit vir die prys wat betaal moes word. Die uitsig is wel pragtig.

Carpe Diem 1 se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, die eenheid was opgegradeer. Sien julle weer gou.

Carpe Diem 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Collisonstraat 43, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98d8aaf1be75b9f5411516bc4d0ebbe015aaf8d7b5695389df65a7331542dda67f5f30065d28fa58371c4534f6d41ccd34d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 43 Collison Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.854725699212 30.381182835056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang