Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Caro

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Casa Caro is 'n eksklusiewe argitektoniese ontwerp grasdak-vakansiehuis geleë in 'n beheerde-toegang-landgoed in Bosbokduin, Stilbaai en spog met ongelooflike see-uitsigte, wat hierdie ideaal maak vir 'n rustige vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Al 3 die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het 'n verwarmer vir daardie koue winterdae. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea is op die boonste vlak geleë en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte waskamer beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV asook 'n sitarea wat uitloop op 'n houtbalkon waar gaste met 'n oggendkoffie kan ontspan en die panoramiese uitsigte ten volle kan bewonder. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die grondvlak van die eiendom maak oop op 'n patio met buitesitplek, 'n KolKol-houtvuurbad en braaigeriewe, en 'n sonverhitte swembad met boorgatwater, asook maklike toegang tot die strand vir visvang en swem. Casa Caro het 'n volledige sonkragstelsel-rugsteun in die geval van 'n kragonderbreking.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Caro het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d56ea160b192786f05990cb9996e8befbcc4b96bf7d59cfbf0a7ad2b168321eb376e848eaa7299f9fd3489421481a44d899?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 4 Piet Se Klip Crescent Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.399734930062 21.411961674364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang