Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa de Santos B&B

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R635 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa de Santos B&B is 'n lieflike, intieme en knus tuinkothuis op die gasheer se eiendom in Farramere, Benoni. Die perseel is net 5 minute se ry van die Homestead-dam en 2 eksklusiewe gholfbane en 500 m van Farramere Square af.

Die Casa de Santos-eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die noodsaaklike toiletgeriewe word gebied. Die kothuis het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. 'n Kontinentale ontbyt is daagliks in die kothuis beskikbaar op 'n selfsorgbasis.

Buite is 'n privaat area met 'n tafel en 2 stoele, asook 'n ketelbraai. Privaat parkeerplek vir is beskikbaar vir 2 voertuie.

Gaste kan in die lieflike tuin met sy verskeidenheid voëls wandel of 'n verfrissende swemsessie in die swembad hê.

Casa de Santos is 5 minute se ry van gimnasiums en 10 minute se ry van 'n vlooimark af. Die Linmed en Glynnwood Hospitale is albei 6 minute se ry van die eiendom af. Daar is verskeie kerkdenominasies in 'n 4 km-radius en die Korsman Voëlbewarea is 5 km ver. Die eiendom is 8 km vanaf OR Tambo-lughawe geleë lughawe-pendeldienste word teen 'n mededingende bykomende koste ingesluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste
TV
Verwarmer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elinore H
5.0
Vriendelike, veilige verblyf. Baie vriendelike diens. Die ontbyt was 'n verrassing en 'n heerlike toevoeging tot die verblyf.
Apr 2024
Lorna S
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay, great hosts, would highly recommend. Great place to stay, comfortable, clean and has everything you require to mak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Lené K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike blyplek en verskriklik gerieflik! Ons het die ontbyt opsie geniet asook die "honesty bar" opsies. Baie oulik dat hul tot noodtoiletware en...
Sien meer
Jan 2024
Charlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek! Ons was aangenaam verras met hierdie lieflike plek. Alles was skoon en netjies. Ons het so lekker geslaap en gekuier. Liz was verskri...
Sien meer
Nov 2023
Greg H
5.0
Felt like home. It's a tranquil setting, was cosy and comfortable. Definitely my go-to next time I visit Benoni. Liz was a great host a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Casa de Santos B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Santosstraat 15, Farrarmere, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c3f7c9a05047316a384c2b74a3aaeb59cfb5edaa43bd6cdc9a21866b568ba0f8a75b67584a59a5dfc2f04a90d9a4c3c764f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R635 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 15 Santos Street Farrarmere 1501 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -26.164584 28.304553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang