Casa Leah's
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker Ursela en Gustav was baie gaaf en hul is vriendelik.
Casa Leah's se terugvoer
Hallo Sanet
Baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Was baie aangenaam om jul te ontmoed en was hartseer toe hul vertrek. Sien uit om jul en ou Stompie woef lyfie weer te sien. Geseënde week vir jul.
Beverley C - Apr 2022
Algehele gradering
Cozy, clean and comfortable.
Casa Leah's se terugvoer
Thank you so much Beverley. It was great meeting you and hope to see you again. All the best.
Ilne L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Casa Leah's se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie en die lekke geselsies met julle. Dit was baie aangenaam om jul te ontmoed
Net die beste vorentoe.
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Casa Leah's se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Johan. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoed. Jyt sommer dadelik soos 'n vriend gevoel. Dankie ook vir die netjiese plek wat jy gelos het..mens kon nie eers sien daar was mense nie. Hoop om jou binnekort weet te sien.
Wony D - Des 2021
Algehele gradering
Family holiday.
Casa Leah's se terugvoer
Thank you for your review Wony. It was great meeting your lovely family. All the best to you.
Anthea O - Okt 2021
Algehele gradering
Urshela was great! Her husband /partner wasn't very approachable and friendly.
Casa Leah's se terugvoer
Hallo Anthea.
Thank you for your review,
I appreciate your input and it was nice meeting you and your lovely family.
Hope to see you again.
All the best
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boundary-weg 36, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang