Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Seaview

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nazeer A M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A very quiet and peaceful location. Host was kind and helpful. Very comfortable apartment and overall a pleasant experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gasheer/vrou was puik. Sal terugkom. Verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haydar K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beautiful views, clean, great host. Simply amazing, you appreciate people like the host owning and maintaining a place like his. A self-catering unit you definitely want to see, thanks the host. The place was clean and had everything we needed, felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betty D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful. Will definitely go back. Clean. On beach. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Unit and location was perfect for our family. We were very happy staying at Casa Seaview. The unit is modern and was better than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melba M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

Loved it. We all loved our stay as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrie V
Lang verblyf
4.4
Jul 2023

Lekkerste plek waar ek al gekuier het. Die uitsig is pragtig, wens ons kon daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Beste verblyf en mooiste uitsig! Begin tot einde was uitsonderlik en het ons elke oomblik geniet! Woonstel het alles wat jy kan nodig hê, skoon en netjies. Pragtig! Die uitsig is ongelooflik! Die strand en omgewing is mooi en rustig. Die woonstelblok self is stil, skoon en rustig. Slegs 'n paar treë tot op die strand. Maklike en veilige toegang tot die strand. Die eienaar is baie vriendelik, behulpsaam en verduidelik alles baie mooi. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Fantasties! Die uitsig is asemrowend. Die eenheid is baie modern met alle toebehore wat mens kan benodig, selfs 'n Air Fryer. Die eienaars is baie gasvry, vriendelik, hulpvaardig en hou mens heeltyd op hoogte. Ons is herinner van loadshedding tye wanneer dit van toepassing was. Ons sal verseker weer gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Casa Seaview
Baie dankie vir julle gawe woorde. Dankie ook dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Groete Danie en Elmarie

Nataska V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Onvergeetlik. Dit was 'n onvergeetlike vakansie. Dit wat jy sien is wat jy kry. Hulle sien ons weer. Die eienaars is ongelooflike 2 mense. Dankie vir die mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warnadoone, Ashwell-weg 16, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4be512a7d2ad5ffec39382dc81dd2b7489d56fca9fbf6da4e2d4b4d8a8abfdbf96e3c14218dab4180e32eb1fc18b8ff767b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 31 5 1 5 Warnadoone 16 Ashwell Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.078767436997 30.870852832541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang