Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Surf Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Surf Lodge bied 2 aparte eenhede in 'n houthuis wat apart of saam bespreek kan word. Hierdie verblyf het 'n uitsig oor die Super Tubes in Jeffreysbaai en spog ook met 'n see-uitsig.

Casa Surf Lodge House is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 7 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Cassida Flat is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix,

Buite is daar 'n gedeelde stoep met 'n Weber-braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Collette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Palm-singel, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-singel, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd661eea4e46eb663d40950967e386a85d6890a1e19df271e5d93376d2a9041f4e544f121e490066b7db6eaea3abd301c7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032412046404 24.92917694949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang