Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casos Beach House

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 7, Langebaan, 7701, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 250 R3 825 per nag (plek vir 10)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie goed gemeubileerde selfsorghuis is by Calypso Beach geleë en bied asemrowende see-uitsigte. Dit is op 'n veilige plek geleë met 24-uur-sekuriteitspatrollies, nie ver van die middel van Langebaan wat 2 minute se ry vanaf Club Mykonos en die Laguna Mall is nie.

Dié strandhuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers bo het albei 2 enkelbeddens elk. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die derde badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en hierdie area strek verder na die ruim sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv toegerus is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Hier kan gaste die lieflike uitsigte oor die see geniet en die heerlike seebriesie geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié huis is 6 km vanaf die Langebaan-strandmeer geleë en doendinge in die omliggende area sluit vlieërbranderry, voetslaan en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Casos Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shanaaz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Casos-weg 7, Langebaan, 7701, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casos Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 250
R4 250 R3 825
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 250
R4 250 R3 825
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 7, Langebaan, 7701, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c78da95e6fef92db06f86331f2825e671c396036428ab2e192386fc460826d08663751d79516c7c7c243de55d9fac8fc89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 250 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 7 Casos Way Langebaan 7701 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.051681875863 18.043675603901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang