Cassia Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elizma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne P - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Cassia Self Catering se terugvoer
Thank you for staying with us. We hope to see you again.
Dirk M - Des 2023
Algehele gradering
Soos hierbo.
Cassia Self Catering se terugvoer
Dankie Dirk
Hoop ons sien jou sommer weer gou-gou.
Phillippus V - Sep 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Cassia Self Catering se terugvoer
Was heerlik om julle dasr te hê. Kom gou weer.
Dean J - Jul 2024
Algehele gradering
Cassia selfsorg eenheid die lekkerste, rustigste ontspannende verblyf. 5 ster.
Lees meerCassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie woorde. Julle is altyd welkom hier.
Natasha K - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Liezel K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker private verblyf.
Cassia Self Catering se terugvoer
Was lekker om julle hier te gehad het. Hoop ons paaie kruis weer. Altyd welkom.
Isac M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Annemarie J - Aug 2023
Algehele gradering
Veilige oornagakkommodasie.
Cassia Self Catering se terugvoer
Liewe Annemarie, bly julle het lekker gebly. Ja, die trappe is maar 'n uitdaging, maar ek dui nou aan in my beskrywing dat daar drie trappe is. Groete
Ntombifuthi S - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect.
Cassia Self Catering se terugvoer
You will always be welcome at our secure and private unit in the leafy Sunridge Park. Hope to see you soon.
Johan E - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik met ruimte en goed toegerus.
Cassia Self Catering se terugvoer
Ek is dankbaar ons het aan julle verwagtinge voldoen. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Omdat ons 'n seminaar bygewoon het, het ons baie min tyd daar spandeer. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en het dit baie geniet.
Wouter T - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Cassia Self Catering se terugvoer
Liewe Wouter en Nicolette
Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle was baie maklike gaste.
Groete
Linda D - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese kuier.
Cassia Self Catering se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde. Dit was regtig lekker om julle te ontvang en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Eugene G - Nov 2022
Algehele gradering
Prakties en goedkoop.
Cassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Jy is altyd weer welkom.
Linda D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Cassia Self Catering se terugvoer
Was lekker om julle hier te hê.
Linda T - Okt 2021
Algehele gradering
A very pleasant and restful environment.
Cassia Self Catering se terugvoer
Was lovely having you here. You are welcome anytime.
Adele K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Cassia Self Catering se terugvoer
Kom gerus weer.
Sylvi N - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik en rustig
Cassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde oor Cassia Selfsorg. Julle is altyd weer welkom.
Voel klaar soos goeie vriende.
Chris V - Jun 2021
Algehele gradering
It was quiet and very cosy.
Sharleen V - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil.
Ve J - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, verwelkoming en eienaars laat jou voel soos deel van die familie. Puik
Yolande C - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplekkie naby genoeg aan alles wat jy nodig het.
Cassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie Yolande.
Julle was ook baie maklike gaste en ons sal julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete
Elizma
Raymond H - Sep 2021
Algehele gradering
Neat and comfortable place to stay.
Cassia Self Catering se terugvoer
Altyd welkom en ek help gaste enige tyd as ek kan. Hoop ons sien julle gou weer.
Linda L - Mrt 2021
Algehele gradering
It catered for all our needs. We had a lovely stay.
Cassia Self Catering se terugvoer
Thank you Linda. You will always be welcome again.
Elsje K - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable accommodation with safe parking.
Lenore S - Apr 2021
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Cassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie, Lenore. Hoop ons sien julle weer en dat ek dan self hier is.
Lisa D - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely venue for a short holiday.
Leanne B - Okt 2019
Algehele gradering
Would definitely be back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal beslis terug wees.
Wonderlike verblyf vir ons wittebrood. Baie skoon en netjies. Wonderlike, vriendelike gashere. Pragtige, groot swembad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fiona L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed!
Cassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde oor Cassia Selfsorg. Julle is altyd hier welkom. Oulike gaste.
Lizelle K - Jan 2019
Algehele gradering
Die beste plek en waarde vir geld! Stil.
Cassia Self Catering se terugvoer
Dankie vir goeie resensie. Dit was ook lekker om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.
Pottie P - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Cassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir positiewe resensie. Julle was oulike gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Jaco S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties en die gasvryheid was tipies soos ons die mense van die Baai ken!
Cassia Self Catering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie en positiewe resensie. Julle was oulike gaste en sal julle met graagte weer ontvang.
Groete,
Elizma
Engela F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Cassia Self Catering se terugvoer
Dankie vir die oulike resensie wat jy gegee het. Sal julle graag weer ontvang.
Willie V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Cassia Self Catering se terugvoer
Dankie vir resensie. Hoop om julle weer te sien.
Paul V - Okt 2018
Algehele gradering
Netjiese en toegeruste akkommodasie in 'n rustige en veilige omgewing.
Cassia Self Catering se terugvoer
Dankie vir oulike resensie. Jy is altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassia-rylaan 27, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang