Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle de Wildt

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anneh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Castle de Wildt
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Thinus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Heerlik.

Alles was perfek, ons het heerlik gebly. Sal Castle de Wildt enige tyd aanbeveel.

Elmarie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie O

Pragtige kasteel, personeel vriendlik en hulpvaardig, kos uit die boonste rakke.

Pragtige skoon en netjies. Werkers is baie vriendelik en hulpvaardig. 'n Aanwins vir die besigheid. Uitmuntende kok en kos. Ons kan oor niks kla nie.

Salomi J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomi J

Awesome.

It was awesome. The accommodation was very nice and clean. We had dinner at night, and delicious food was served.

Mj K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj K

Amazing.

What a beautiful place indeed. I am just so in love with the castle. The food was amazing and the hostess was always ready to help you. They will soon see me again.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carla D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla D

Gerieflik en veilig.

Heerlik gebly. Die restaurant maak lekker kos.

Jodene C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jodene C

Ongelooflike mooi plek.

Die klientediens is tops. Mens kan diere laat middag vanaf jou kamer sien en dit was 'n groot bederf. Die kos was heerlik en baie mooi voorgesit. Sal beslis weer soontoe gaan.

Byron S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Byron S

A nice change, unique experience.

Castle DeWildt was lovely overall. I felt that the service at the restaurant can improve.

Mohammad A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohammad A

Terrible management.

Beautiful location, but poorly managed.

Nathan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nathan E

Not again.

The stay was good, the check-in was not very friendly. When we arrived, someone approached our car and informed us that the kitchen was closed. Upon checking in, we requested to use the bathroom, and the staff member responded with, "the kitchen is closed".

Odette C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Odette C

Pragtige plek, maar kort aandag aan kliëntediens en gehalte van ontbyt.

Die kamer (geriewe) was netjies, skoon en gerieflik (daar is nie 'n haardroër in die kamer nie). Die venue is besonders mooi! Ons ontvangs was swak, daar was niemand wat ons gehelp het toe ons wil incheck nie, ons moes rondloop en iemand soek. Die dame was toe nie baie verwelkomend nie, maar het ons darem gehelp. Ons het gesukkel om iemand te kry om by die hek in te kom toe ons later die aand moes inkom - nie een van die kontaknommers het geantwoord nie. Ontbyt (wat nie ingesluit is nie) was baie gemiddeld, ek sal dit nie aanbeveel nie.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hardus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus D

Very nice.

Very nice, clean and quiet.

Lians S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lians S

In alle opsigte uitstekend.

Aangename verblyf. Goeie kos.

Ichner P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ichner P

Fantasties!

Die diens is uitstekend! Ek sal enige tyd weer kom!

Natalie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie K

Jou tuiste weg van die huis af. Plat op die aarde mense!

Lekker kos! Aangename mense met goeie diens. Lekker bosveld om jou met soveel rustigheid.

Candice F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice F

Very nice!

Alles was net great!

Juanmarie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanmarie P

Baie mooi fasiliteite, lekker om in Afrikaans gehelp te word.

Aanwysingsbordjies is nodig vir ontvangs, gasteparkering ens.

Hendrik N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N

Castle de Wildt is anders as enige ervaring wat jy in SA sal kry. Dit is geskik vir binne- en buitelandse reisigers.

Die meubels wat van België af ingevoer is, tesame met die vriendelike personeel, veral Riaan, en uit die boonste rakke kos. Dié atmosfeer kry jy in enkele plekke in Suid-Afrika.

Johan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Net buite die dorp, stil, rustig, salig en veilig in die natuur met pragtige uitsigte.

Alles is netjies en skoon. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig, kommunikeer deurlopend en in my taal. Ek sal definitief weer daar oornag indien ek weer 'n sakereis in die omgewing het.

Maryke D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke D

Imposante dekor.

Bedlampies en block-out gordyne sal die verblyf nog verbeter.

Francois C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C

Een aand was te kort. Sal weer vir 'n naweek wil kuier.

Baie lekker gebly. Netjiese kamers en goeie kwaliteit kos.

Norette K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norette K

Goeie oornagopsie.

Die kamer was baie skoon met 'n gemaklike bed en 'n ruim badkamer. Die ontbyt was regtig lekker en ons kelner was baie vriendelik.

Ines N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ines N

Geen bedlampies nie.

Baie lekker behalwe daar was geen bedlampies nie, ek dink dit is baie vreemd en die kamer se hoofligte is te helder so mens moet of in die bed sit in die donker of met die helder ligte.

Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab748661a573812ed8e597e46a0b4181602d3cf0d3ff2b86652124432e5bba5eec1dfdc21275d68aff95d06384489c97dede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 R33 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.756121 28.453339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang