Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle de Wildt

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Thinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Alles was perfek, ons het heerlik gebly. Sal Castle de Wildt enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige kasteel, personeel vriendlik en hulpvaardig, kos uit die boonste rakke. Pragtige skoon en netjies. Werkers is baie vriendelik en hulpvaardig. 'n Aanwins vir die besigheid. Uitmuntende kok en kos. Ons kan oor niks kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. It was awesome. The accommodation was very nice and clean. We had dinner at night, and delicious food was served.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Amazing. What a beautiful place indeed. I am just so in love with the castle. The food was amazing and the hostess was always ready to help you. They will soon see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Gerieflik en veilig. Heerlik gebly. Die restaurant maak lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jodene C
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Ongelooflike mooi plek. Die klientediens is tops. Mens kan diere laat middag vanaf jou kamer sien en dit was 'n groot bederf. Die kos was heerlik en baie mooi voorgesit. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Byron S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

A nice change, unique experience. Castle DeWildt was lovely overall. I felt that the service at the restaurant can improve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mohammad A
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Terrible management. Beautiful location, but poorly managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan E
1 nag Gesin met tieners
3.2
Mrt 2024

Not again. The stay was good, the check-in was not very friendly. When we arrived, someone approached our car and informed us that the kitchen was closed. Upon checking in, we requested to use the bathroom, and the staff member responded with, "the kitchen is closed".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anneh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab748661a573812ed8e597e46a0b4181602d3cf0d3ff2b86652124432e5bba5eec1dfdc21275d68aff95d06384489c97dede?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 R33 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.756121 28.453339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang