Cathedral Peak Hotel
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 252 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R4 390R3 951 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die 4-ster Cathedral Peak Hotel is in die hartjie van die Drakensberge geleë en bied luukse verblyf, dekadente restaurante en eindelose vermaakopsies wat deur die manjifieke pieke van sommige van die wêrelderfenisgebied se indrukwekkendste en mees ikoniese berge omring word.
Die hotel het 104 ruim kamers, wat standaard-, gesins-, Superior-, Executive- en Wittebrood-suites en die privaat presidensiële suite insluit en luukse verblyf aan tot 254 gaste bied.
Cathedral Peak Hotel beskik oor 'n volledig toegeruste, moderne konferensiesentrum vir 200 afgevaardigdes en 'n bekoorlike klip-en-riet-kapel waar onvergeetlike plattelandse troues gevier kan word. Die hotel maak ook vir gesinne voorsiening en spog met 'n kinderspeelkamer, 'n seisoenale vermaakprogram, kinderoppassers op versoek en 'n speelarea met 'n trampolien.
Die geriewe en aktiwiteite sluit 'n mini-gholfbaan, 2 buite-swembaddens, tennisbane, muurbalbane, bergfietsroetes, begeleide vierwielmotorfietsritte, forelhengel en gratis daaglikse, begeleide staptogte in. Daar is ook 'n uitstekende 9-putjie-gholfbaan op die perseel en 'n alternatiewe afslaanbof vir 'n 18-putjie-rondte.
Binnenshuise vermaak sluit 'n speletjieskamer, tafeltennis, muurbal, 'n volledig toegeruste gimnasium en 'n welstandsentrum met bederfbehandelings deur professionele terapeute in.
'n Span topklas-sjefs berei 'n smullekker verskeidenheid kulinêre lekkernye voor, met buffet-etes vir ontbyt, middagete en aandete. Na 'n dag vol aktiwiteite kan gaste by Albert's Cocktail Bar ontspan, of by Harry's Bar inloer waar daar 'n pooltafel, veerpyltjiebord en grootskerm-TV's is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cathedral Peak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cathedral Peak Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 252 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang