Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Central Boutique Hotel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Ronel V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Die gasvrou is fantasties en het uit haar pad gegaan om gaste te akkommodeer. Sy gesels sommer baie lekker en voel soos 'n vriendin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

It was awesome. I loved our stay at Central Boutique Hotel. The place was beautiful and clean. The staff was so friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Central Boutique Hotel Guesthouse
Thanks Lee-Anne. It was a pleasure to be your host. Regards, Nicoline.

Rina P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Vriendelik, netjies. Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Een aand oornag en het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Central Boutique Hotel Guesthouse
Baie dankie Rina waardeer jou opmerking

Andy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was een aand oornag maar baie veilig gevoel. Netjies, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicoline
Central Boutique Hotel Guesthouse
Baie dankie Andy. Was lekker om julle as gaste te hê.

Antonie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Lekker verras deur die goeie diens. Die Hotel in Riversdale is 'n definitiewe moet om te besoek. Dit is mooi versier en die outydse hout en meubels is pragtig. Goed om te sien dat netheid en eertydse glorie behoue bly. Waardeer die goeie diens en besorgde staff. Veral die spesiale parkering vir ons motorfietse! Heerlik gekuier hier en sal weer besoek. Kos was beslis 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosipho N
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Very friendly staff. The staff is friendly, rooms are clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicoline
Central Boutique Hotel Guesthouse
Ons is baie jammer oor die koffie in die kamer. Klient het dit kom aanmeld ons het vir hom meer as nodig gegee met n verskoning. Handoek en asblik was in die badkamer. Omdat ons so lank al met die probleem sukkel. Gee ons vir kliente wat nie hulle liggie saambrig nie. (Die meeste bring n liggie saam) n flits wat hulle saam met die sleutel moet inhandig. Ons plaas dit nie meer in die kamers nie sommige kliente het ons lampies wat ons in die begin geplaas het tot die flitse saam geneem huis toe. Geraas van kliente kan ons nie 2uur in die nag beheer nie. Ons vra alle kliente om ander gaste te respekteer vanaf 10h00. Die geraas in die straat is vragmotors wat graan inry dit is ongelukig stroop tyd vir die boere. Hoop die klient het andersins ons mooi netjiese kamers en vriendelike dien geniet

Mariette S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Ongelooflik netjies en skoon, lekker sentraal. Ou bekoring. Dankie, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicoline
Central Boutique Hotel Guesthouse
Baie dankie

Gerda B
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Warm, comfortable beds. Housekeeping not good. Our wet towels were hung on one hook over one another so we had cold, wet towels when we came back at night. Also no rechargeable lights anywhere during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luzenn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Baie vriendelike tannie wat die boutique bestuur. Familie atmosfeer. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nerissa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Was a nice stay. Room was clean. The TV did not work. There was no fridge and minimal kitchen facilities in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Nicoline
Central Boutique Hotel Guesthouse
Baie dankie vir opmerking. Ons het verduidelik ons is besig om televisies in kamer op te gradeer, ons is afhanklik van tegnikus vir opgradering. Ons is nie n selfcatering gastehuis nie. Daar is koffie vir verwelkoming oggende. Koffie en ligte etes kan bestel word by ontvangs

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 16, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491d445725e07428be3f54518096963a03c14633eaf7b1d7df69192817ccdd9d384a32ae746bc332d852b8e406cd4f28f632?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 16 Main Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091894741526 21.260698558861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang