Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C’est La Vie Flat

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasiesingel 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C'est La Vie Flat is 'n lieflike woonstel langs die hoofwoning met 'n aparte ingang in Onrus en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank wat lei na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir C’est La Vie Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Bosplasiesingel 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink C’est La Vie Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasiesingel 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ca5caad0ac079a591d0aa2dd073c635e222dfdd89f1e479cb2a13e90a67674c40b85b0fa85d4c10a6fb5d097a2acc325aa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3 Bosplasie Crescent Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.411504333406 19.185664164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang