Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C'est La Vie Self Catering Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 R882 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C'est La Vie Selfsorgwoonstel is in Van Riebeeck Strand geleë en is sowat 250 m van die strand af.

Verblyf beskik oor 1 slaapkamer, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n kombuis, binne- en buitebraaigeriewe en 'n balkon in.

Linne en handdoeke is ingesluit. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang. Neem asseblief kennis dat die eenheid met 'n trap bereik word.

Die woonstel het pragtige see-uitsigte met Robbeneiland en Tafelberg in die verte. Gaste kan lang staptogte geniet, doendinge in die area sluit in; visvang, branderplankry en seilplankry. Die Atlantic Beach- en Milnerton-gholfbane is naby. Kaapstad CBD; die Kaapstad Internasionale Lughawe en die begin van die Durbanville-wynroete is alles binne 30 minute se ry. Openbare vervoer is beskikbaar na Bloubergstrand; Kaapstad CBD; V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en Houtbaai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir C'est La Vie Self Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Gaste dink C'est La Vie Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYzNhY2NmLTM0NzYtNGZhOS05YzNhLTlkZjEyMThkZjk4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 106 Charles Hoffe Street Van Riebeeck Strand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.696538275734 18.441910028687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang