Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C’est la View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir C’est la View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elnette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnette V

Ons het heerlik gebly. Die eienaar het 'n oog vir mooi interieur. Ons kom weer!

Ons het heerlik gebly. Die eienaar het 'n oog vir mooi interieur. Ons boek beslis weer!

Elna N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna N

Netjies, toeganklik, wonderlike uitsig.

Ons het heerlik gebly en veral die uitsig baie geniet.

Marelise B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise B

Lekker rustig met 'n mooi see-uitsig vanaf die sitkamer.

Reg vir 'n gesin met kleinkinders. Daar is sleg net 1 badkamer in die hoofslaapkamer wat bietjie moeilik is as mens in die nag die badkamer wil gebruik maar andersins is dit 'n baie oulike plekkie, mooi skoon en netjies.

C’est la View se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Ja, die eenheid word uitdruklik geadverteer in die beskrywing vir 2 volwassenes en 2 kinders, omdat die hoofslaapkamer se badkamer en suite is en die tweede slaapkamer moet `n badkamer deel.

C’est la View
Shandre W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre W

Most amazing place to stay.

Denise is very wonderful. She is so helpful and accommodative, always available to assist and make you feel right at home. Her house is exceptionally beautiful and most comfortable.

Lannice W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lannice W

Modern, netjies & skoon.

Ons het heerlik gebly en lekker gekuier. Goed geleë, veilig en so lekker rustig! Alles wat jy nodig het.

C’est la View se terugvoer

Baie dankie Lannice.
Dit was lekker om julle te onthaal.

C’est la View
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 24, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA205086eab176df77c0eb5aba6323c13483e972aeb237bd75ee1fac71b9e629a47d9f14aa74b95eaea75bf07f2e9b947cd527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 24 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431948407449 21.331622215409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang