Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C’est la View

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Elnette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly. Die eienaar het 'n oog vir mooi interieur. Ons kom weer! Ons het heerlik gebly. Die eienaar het 'n oog vir mooi interieur. Ons boek beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies, toeganklik, wonderlike uitsig. Ons het heerlik gebly en veral die uitsig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Lekker rustig met 'n mooi see-uitsig vanaf die sitkamer. Reg vir 'n gesin met kleinkinders. Daar is sleg net 1 badkamer in die hoofslaapkamer wat bietjie moeilik is as mens in die nag die badkamer wil gebruik maar andersins is dit 'n baie oulike plekkie, mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Denise
C’est la View
So bly julle het dit geniet. Ja, die eenheid word uitdruklik geadverteer in die beskrywing vir 2 volwassenes en 2 kinders, omdat die hoofslaapkamer se badkamer en suite is en die tweede slaapkamer moet `n badkamer deel.

Shandre W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Most amazing place to stay. Denise is very wonderful. She is so helpful and accommodative, always available to assist and make you feel right at home. Her house is exceptionally beautiful and most comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lannice W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Modern, netjies & skoon. Ons het heerlik gebly en lekker gekuier. Goed geleë, veilig en so lekker rustig! Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
C’est la View
Baie dankie Lannice. Dit was lekker om julle te onthaal.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 24, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA205086eab176df77c0eb5aba6323c13483e972aeb237bd75ee1fac71b9e629a47d9f14aa74b95eaea75bf07f2e9b947cd527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 24 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431948407449 21.331622215409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang