Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chaka Terraces 19

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 35, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chaka Terraces 19 is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n kusvakansie aangesien dit 'n panoramiese uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand het.

Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n volledige gesinsbadkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies, 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n groot balkon met sonstoele, 'n buite-etenstafel en draagbare braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n see-uitsig het. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Darryl S
Saam met vriende
5.0
Stunning stay next to the ocean. Beautiful location with a view of the ocean from the balcony and two of the bedrooms. Direct access vi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Alwyn D
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf baie geniet met alles wat nodig is. Baie lekker gebly, alles is in werkende toestand en goed onderhou. Die gasheer is beskikbaar en baie hulpv...
Sien meer
Jul 2024
Carien V
5.0
Wonderlike ligging, gerieflike en netjiese woonstel. Eienaar baie hulpvaardig. Beslis waarde vir jou geld. Die uitsig is fantasties en die woonstel is...
Sien meer
Jun 2024
Nico M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, elke sent werd. Mooiste uitsig oor die see, op die strand. Die plek is lekker geleë naby alle restaurante, winkelsentrums, strande. Baie ...
Sien meer
Apr 2024
Hugo W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantasties sal weer gaan.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 35, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chaka Terraces 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 35, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cb351526d83c7cfee1af4667aa3f23232c49f2da668fe2d4cfed176e879e3c2c4c4f16c5806a9d7e7659bc87c520b9d159b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 35 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.5121445 31.2314374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang