Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chaka's Rock Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 840

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 60 resensies vir Chaka's Rock Chalets
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thomlyn J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomlyn J

Heerlike vakansie met skoon geriewe.

Dit was heerlik! Ek het bespreek en toe redelike kommerwekkende resensies oor die oord gelees. Wel, ek kan vir enige persoon wat soos ek nie wil in 'n minder gemaklike plek as my eie huis wil vakansie hou nie, net gerus stel. Chaka's Rock is werklik 'n juweel vir die prys. Dit is nie luuks nie, maar jy kom niks kort nie. Die eenhede is skoon, wat vir my die eerste prioriteit is. Daar is soveel om te doen, en die personeel is ongelooflik vriendelik. Diens is 5 ster werd, werklik! Ligging is sentraal, maar verseker baie rustig. Die kinders (nie dat ons kinders saam met ons gehad het nie) word heeltyd bederf met 'n vol program. Die strande naby is skoon en word heeltyd met streng toegangsbeheer beveilig. Ons het net nie al 6 borde, messe ens. gehad nie, maar ons was slegs 4 mense, so dit het nie gepla nie. Ek is ook seker dat sommer japtrap dit vir ons so uitsorteer as hulle daarvan bewus gemaak is. Ons het regtig lekker gebly. Dit was net te kort. .

Ignatius C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius C

Enjoyed our trip.

It was an enjoyable trip.

Chezel W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chezel W

Heerlik.

Heerlik gebly! Gordyne kort opknap maar lekker groot vertrekke en kamers en swembaddens als mooi skoon.

David R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David R

As above.

Very comfortable and pleasant. Friendly and accommodating staff.

Lesego M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lesego M

Enjoyable.

It was an enjoyable stay. Some of the furniture is old or water damaged, and the microwave buttons do not have labels. The gate was wide open for some time (perhaps it was broken), and that was a concern for me.

Sumisha R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumisha R

Beautiful.

Clean, safe, value for money.

Hanlie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie S

Ons het al telkemale by Chaka's Rock gebly, maar moet bieg, sal nie weer teruggaan.

Eenhede baie verwaarloos, goed is sleg geroes. Daar was geen TV in ons kamer of broodrooster (moes vir een Saterdag vra). Geen deure voor die wasbak in badkamer, ens. Dis so 'n jammerte dat die blyplek so ageruitgegaan het - ons het altyd so lekker daar gebly en kuier, maar sal nie sommer binnekort teruggaan daarnatoe nie. Vir die prys wat jy per dag betaal vir eenheid betaal, verwag 'n mens net meer en definitief 'n beter see. Sal vir seker nie week by die vakansieblyplek gaan bly nie - was baie teleurgesteld. Ons het al vele kere daar oorgebly en dit was altyd fantasties, maar hierdie keer was dit absoluut nie 'n plesier nie. Vir die geld wat mens per nag betaal, verwag, 'n mens baie beter en ons sal beslis nie teruggegaan voordat hulle opknappingswerk aan die oord - veral die bly-eenhede - spesifiek eenheid 20 - en sal dit ook vir niemand aanbeveel.

Jacqueline L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline L

Die eenhede benodig opgradering.

Die chalets is klein, donker en beknop. Die handdoeke en beddegoed wat hulle voorsien is vol vlekke en kolle. Die swembaddens word ook nie gereeld skoon gehou nie. Die chalets kort opgradering en onderhoud. Baie min privaatheid. Jungle gym area is buitewerking. Baie min tot geen see-uitsig nie - geen strandtoegang. Sal nie aanbeveel nie.

Renate C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C

Slegs vir een nag maar was baie tevrede met alles, sal dit vir enigeen aanbeveel.

Uitsig op see geniet en baie veilig gevoel na die onluste in Natal.

Elmarie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Netjies, gemaklik en veilig.

Baie goed. Vriendelike diens, chalet is baie netjies met alles wat ons nodig het, veilige en mooi kompleks.

Xoliswa M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xoliswa M

The accommodation was awesome.

It was lovely and spacious. I'd like to book the same room again. It's on a good spot.

Helene K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K

Baie aangenaam.

Aangename, vriendelike, behulpsame diens.

Helene K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene K

Baie netjies en skoon en vinnige, flink diens by ontvangs, baie vriendelike mense.

Baie dankie vir die heerlike rus wat ons kon gehad het, vriendelike diens en behulpsame personeel.

Corne S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Lekker gebly, vriendelike diens.

Dit was 'n lekker ervaring.

Corine H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corine H

Onvergeetlike herinneringe.

Geen klagtes, baie gelukkig en sal definitief weer van LekkeSlaap en Chakas Rock gebruikmaak.

Jenine N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenine N

Relaxing with great sea views.

The unit #10 needs a upgrade. Old and tarnished bathtub, kitchen cupboards damaged. There was lizard crap on the kitchen counter top. Unit wasn't cleaned properly. The swimming pool was dirty with chunks of hair and green. We requested for the pool to be cleared but unfortunately this was only done on the day we had to check out so we didn't get a chance to swim.

Maria N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria N

Very pleasant stay overall.

Very happy with the accommodation and good value for money. We were just disappointed with the adventure golf course which is very small.

Louis E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis E

Lekker rustig, jammer dis 'n bietjie ver van die see, veral vir bejaardes

Ons het 'n klein probleempie met ons bespreking gehad. Toe ons Maandagmiddag arriveer toe kon hulle nie ons bespreking vind nie., maar het ons nogtans gehelp.

Denise I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Denise I

Fuss-free getaway.

Perfect accommodation for a quick getaway - does not require much planning. Value for money accommodation although the bathroom is in desperate need of an upgrade. The noise levels from other guests are excessive and poorly controlled.

Rebecca C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca C

It was such a pleasure. People there are friendly and so helpful.

The place is very nice and so welcoming I'd recommend it to anyone. Loved it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was baie aangenaam. Mense is vriendelik en behulpsaam.

Die plek is baie nice en so verwelkomend. Word hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Carl R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl R

Enjoyable and value for money.

Nice and enjoyable. Chalets could have been a bit more cleaner and maybe updated but everything worked and our stay was ok.

Arno B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Arno B

Lekker, net te kort.

Ons het lekker ontspan.

Ansie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Was baie beïndruk met die plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Mariette R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Asemrowende uitsig! Uitleg van die eenheid is ideaal.

Die ingeboude braai op die stoep tesame met die uitsig is ongelooflik. Die eenheid en speelarea was perfek vir ons seuntjie van 3. Alhoewel ons in die winter hier gebly het glo ek lugversorging in die leefarea kan help in die somer aangesien die son vroegoggend reeds warm bak

Manual V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manual V

Sorry unable to stay longer.

We were not there long enough to really enjoy the facilities that were on offer but what we saw and experienced in the short time that we were there was very pleasing and worth another visit.

Ori V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ori V

Close to beach and shopping centers.

The chalets were in pristine condition and daily service was done by extremely friendly staff. Despite having initial problems on checking in, they did not have our reservations, no more problems were experienced. Everything was in working conditions: DStv, stove etc. There was even a hairdryer provided, which was very thoughtful. The spa is highly recommended and although the balcony was extremely small and cluttered with too huge a Weber, the whole unit was tastefully furnished and very comfortable. All the staff were extremely helpful and most friendly.

Gail G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail G

Exceptional.

Our stay was awesome. Will be back.

Marinda L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L

Pragtige omgewing met baie vriendelike personeel!

Chaka's Rock is 'n moet! Jy het die mooiste uitkyk op die see. Ek sal definitief dit aanbeveel.

Julie R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie R

Clean, convenient, bedding and towels good quality, everything you need.

The reception surprised us as we arrived as it was very professional in looks and staff. We stayed across the road which we were very pleased about, as we do not like small children around us so this was a big plus. The view was amazing from the room and the sound of the waves felt like we where on the beach. The 3 lazy cats in the garden were perfect as you got the feel of being at home. We will definitely stay again. The only bad thing we have to say is 09:00 is far to early for check-out time, 11:00 is the usual in all B&Bs and hotels.

Frik E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik E

Heerlik!

Baie vriendelike personeel. Skoon, netjies en baie gerieflik. Baie goeie waarde vir geld in vergelyking met ander verblyf in dieselfde area. Baie dankie. Hou aan met die goeie werk.

Johan K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Uitstekend.

Skoon. Netjies. Waarde vir geld. Mooi uitsig.

Marlene F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Ons die verblyf baie geniet.

Sal definitief weer by Chaka's Rock Chalets bly.

Nanja K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanja K

Heerlik.

Bure het tot 4:00 gedrink en gekuier en hard gepraat, as hul miskien daarna kan kyk, want ek was saam my ouers oor 70 en het Comrades gehardloop.

Nonhlanhla N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla N

Beverly the GM and her staff were very welcoming and friendly.

Was an Exceptional service.

Danielle V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V

Heerlike verblyf.

Verblyf was skoon en netjies en die staff baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit defnitief aanbeveel vir n lekker rustige vakansie.

Riette B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette B

Gerieflik.

Baie gerieflik en vriendelike omgewing. Sal enige tyd weer by Chaka's Rock Chalets tuisgaan.

Corne H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Sal vir seker weer daar bly.

Dis 'n pragtige plek en dienste was baie goed. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Corne H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Great plek!

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Plek is netjies en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel.

Lana W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana W

Awesome place will definitely be back!

Lovely place enjoyed our stay beautiful sea views!

Koos D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Koos D

Dit was baie lekker.

Chaka's Rock Chalets is 'n baie aangename oord en word professioneel bestuur. Die personeel is aangenaam, skoonmaak dienste baie goed. Veiligheid is op hoë standaard. Kan hoogs aanbeveel word.

Johan L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Die verblyf het vir ons 'n bietjie afgeleef gelyk.

Oor die algemeen gangbaar, maar dit kan doen met 'n bietjie werk en die diens kan verbeter.

Johan L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Die verblyf het vir ons 'n bietjie afgeleef gelyk.

Oor die algemeen gangbaar, maar dit kan doen met 'n bietjie werk en die diens kan verbeter.

Lizelle L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

My verwagtinge oorskry.

Die verblyf was baie netjies en die personeel baie vriendelik. Dit is regtig die moeite werd om daar te bly.

Ilande P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilande P

Beste verblyf in 'n lang tyd!

Diens was uitstekend! Gerieflike ligging en maklik om te vind! Genoeg om te doen sonder om die perseel te verlaat.

Johan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie aangenaam en die reëlings was ook professioneel.

Die verblyf is goed en ek sal weer daar bly.

Nanja K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanja K

Lekker.

Vriendelik, skoon en netjies. Waarde vir geld.

Kristel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristel S

Chaka's Rock was soos ons huis weg van die huis.

Baie vriendelike personeel, lekker aktiwiteite vir kinders. Die eenheid was ruim en baie netjies. Sal definitief weer daar vakansie hou.

Lukas J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas J

Alles was skoon en netjies en die diens was baie vriendelik.

Dit is lekker om by jou bestemming te kom en alles is in orde. Die diens was professioneel. Daarby was alles in plek en reg om te gebruik.

Simon T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simon T

Our stay was great.

Our stay at Chaka's Rock was great, the premises are clean and neat. Friendly staff. Our decoder did not work and in two minutes they came to replace it. Great value for money.

Natasha S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Lovely.

We had a wonderfully comfortable stay.

Christine C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine C

Gerieflik en netjies.

Gerieflike en netjiese verblyf, naby winkelsentrums en King Shaka Internasionale Lughawe.

Anke F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anke F

Netjies en gerieflik. Sal beslis weer hier kan oorbly!

Baie knus en goed ingerig. Alles is beskikbaar wat nodig is om 'n mens se vakansie gerieflik en aangenaam te maak. Bestuur kan wel net kyk na laaie in kombuis wat baie moeilik oop en toe maak, stof op die dakwaaier en merke op die sitkamerbank. Verder was dit tops!

Morne S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S

Baie aangename verblyf - heerlike naweek gehad!

Die verblyf was netjies, personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het glad nie gehuiwer om ons uit te help met 'n spesiale versoek nie. Die swem-area was aangenaam. In 'n ideale wêreld sou die chalets op die Strand wees, maar soos dit is, is dit darem nie te ver nie.

Natali M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natali M

Alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly in 'n goed toegeruste chalet. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig en die plek was mooi skoon en netjies.

Jerome F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome F

Fantastic place.

Lovely place, safe, ample parking, great sea views, good facilities.

Jannie E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie E

Rustig, as jy net wil ontspan en tyd saam met die familie wil spandeer.

Ons het net gaan kyk of die verblyf geskik gaan wees vir ons familie-vakansie in 2017. Ons was aangenaam verras deur die oord. Verblyf is kompak en baie netjies. Dit is 10 minute se loop van die strand af. Oord bied 'n swembad, muurbalbaan, tennis, putt-putt, speelplek vir die kinders. Enigste probleem is die baie nou parkering, maar dit is 'n probleem by al die oorde in Ballito. Sal dit regtig aanbeveel.

Elma D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Baie goed uitgelê en mooi skoon, heerlik gebly!

Ons verblyf was baie aangenaam gewees. Die personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam. Die eenhede is baie goed uitgelê en alles was mooi skoon en netjies. Sal weer daar tuisgaan!

Fransie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie B

Dit was baie lekker, mense baie vriendelik en verblyf was uitstekend.

Regtig 'n baie lekker area om vakansie te gaan hou. Baie om te doen en te sien vir klein en groot.

Wouter V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V

Baie nice plek! Sal langer bly volgende keer.

Klein dingetjies kort aandag. Ons stoep en braaier was nie skoongemaak na vorige gaste weg is nie. Kan dalk wees omdat ons op 'n Sondag ingeboek het en net een aand gebly het? TV het net 6 van die 18 kanale gehad, en bad was gekraak (personeel het met my meegedeel dat hulle besig is om die baddens te vervang). Verder was alles mooi skoon, en personeel baie vriendelik en oord was stil. Sal vir seker terug keer.

Rehelda W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rehelda W

Dit was sentraal geleë.

Daar is ruimte vir verbetering ten opsigte van badkamers en gebrekkige klankdigtheid.

Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 68, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGU2MDcxLTYzOTEtNGFjOS04MTcwLWU3MWM4YzAyOWQzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 68 Ocean Drive Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.51649 31.22839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang