Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 95

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 601 R1 441 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chakas Cove 95 is tussen Ballito en Salt Rock in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito geleë. Gaste word deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan omring en daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, 'n speelarea vir kinders en 'n muntwassery in die kompleks.

Chakas Cove 95 is oorkant die strand geleë en daar is direkte toegang tot die strand langs sy susterkompleks op die strand.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het trappe wat onder toe lei. Dit is reg oorkant die strand en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon. Die en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het plafonwaaiers. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea met sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n buite-etenstafel en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea. Hierdie eenheid sluit 1 onderdakparkeerplek en beperkte nie-aangewese gasteparkeerplek in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 105

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 12, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 95 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 601
R1 601 R1 441
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 601
R1 601 R1 441
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Shaka’s Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f1caa019aa0b85f126cdca044fdc8d02f774d018c00b83ca9ee3219479a0c1cef2626a45615161a31ffd98c89e9580f294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 601 nouVanaf R1 441 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 Main Road Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.513525694703 31.23016932535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang