Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chaka's Paradise

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Chaka's Paradise
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anneline P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline P

Fantasties en lekker see uitsig en sal weer daar gaan kuier.

Ons het verskriklik lekker gebly. Sal graag weer daar wil bly vir Desember 2024. Wanneer is die regte tyd om te bespreek vir Desember?

Lourens V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Perfek geleë met 'n uitsig!

Sien sterre.

Natasha B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker hier gekuier. Die woonstel is nie ver van die strand af nie. Die swembad in die kompleks help ook om mens af te koel wanneer jy terugkom van die strand af. Die woonstel self het alles wat mens nodig het en ons sal definitief weer hier kom bly.

Jan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Ligging van perseel is puik en diens was uitsonderlik. Dankie Louise.

Noordkus is altyd 'n puik area en die weer het saamgespeel vir 'n goeie ervaring. Sal enige tyd Chaka's Paradise aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan, Chaka's Cove 90, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca970a6abfe24d5129a0ae8bdceb108d35c89c206ac2ecc97e901ba39998e3c0abad370abe91e57f90dfaa19abf872a7b92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Ocean Drive 90 Chaka's Cove 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.513654516339 31.230200751898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang