Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Place HL85

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jana M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlike rus plek. Baie lekker gebly. Eienaat kan dalk net kombuis asblik vervang en skerper messe insit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasties - alles was beskikbaar in die eenheid. Die eenheid was presies soos die foto's, luuks en waarde vir geld. As ek moet kommentaar lewer, die parkering is nie genoeg nie, baie klein en moelik om in te kom, nie een van die eenhede het die parkering gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Perfekte wegbreek! Hierdie is die perfekte wegbreek gewees vir ons as gesin met 2 klein kinders. Die strand is fantasties met heerlike swemplek vir kleintjies. Alles is nabygeleë. Die woonstel is die perfekte luuksheid maar tog die lekker vakansiehuis wat mens soek. Die woonstel het letterlik alles ('n air fryer na 'n lang dag op die strand om vir die kinders vinnig iets te maak kan 'n groot bonus wees - net 'n voorstel). Diens was goed, maar die inklok was 'n misverstand met Ballito. Nie seker hoekom mens met 2 platforms moet werk nie. Die inklok kon beter verloop het. Die epos gestuur verwys na ander verblyf en die admin-fooi van Ballito.net is onnodig. Enigste negatiewe punt is dat die yskas vervang sal moet word. Hy maak nie eintlik koud nie selfs al was daar iemand om te kom kyk daarna. Ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinz S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Special place. Great location and accommodation, Gardner's very friendly and helpful. Gate to beach didn't open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito.net
Chakas Place HL85
We are so happy to hear you enjoyed the unit. It is unfortunate you were not able to access the beach gate, if we had known, we would of happily assisted you as the beach gate code is on the top of the first page of the inventory. Hope to see you again soon.

Julien S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2020

Daar is beter plekke vir dieselfde geld. Ligging is fantasties. Die woonstel is op 'n klein strand wat ideaal is vir kinders. Ongelukkig kry jy 'n vreeslike lang lys van items in die huis wat jy moet nagaan en afteken. Doen dit dadelik, want hulle stuur vir jou 'n rekening van items wat klaar gebreek was as jy die vorm 'n dag later terug stuur. Die woonstel is effe verwaarloos, en die hele gang is heeltyd papnat van die aircon wat drip. Ons het 'n paar keer amper 'n nek gebreek soos jy op die water gly. Verder is dit nie 'n slegte verblyf nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie K
Kort verblyf
4.6
Jul 2018

Pragtige uitsig en gerieflik. Ideaal vir 'n gesin met tieners. My kinders al grootmense. Ek kon twee kinders saamneem met hulle metgeselle. Ons het heerlik gekuier. Naby winkels en mooi strande asook eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2017

Best holiday home. Had such an amazing time, wish to have been able to extend the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito.net
Chakas Place HL85
Thank you Palesa, We hope to accommodate you and your family again in the future! Warm regards, Kelly Johns Ballito.net

John C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2017

Gerieflik en gemaklik en baie huislik. Sal 100% aanbeveel vir 'n baie lekke verblyf. Woonstel is baie goed toegerus, netjies, met 'n baie mooi see-uitsig. Omliggende area is skoon en netjies. Nie te ver van omliggende winkelsentrums nie. Personeel was baie vriendelik. Al wat ek wel sal voorstel is onderdakparkering. Dit was verskriklik lekker om daar te bly. Sal weer in die toekoms definitief daar weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito.net
Chakas Place HL85
Baie dankie John, vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te welkom. Groete, Ballito.

Nadine V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2017

Awesome netjiese plekkie met meer as genoeg spasie. Baie mooi netjiese plekkie met meer as genoeg spasie vir 6 mense. Baie modern, met baie groot balkon vir lekker kuier en braai. Letterlik als wat jy nodig het, en is baie tuis. Asof jy by jou eie huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2017

Mooi uitsigte en lekker-bly woonstel. Die woonstel was goed geleë en netjies met pragtige uitsigte oor die see vanaf die stoep. Die kamers kyk ongelukkig nie uit oor die see nie. Die trappe na die strand is styl en kan ongemaklik wees vir ouer mense. Die eenheid het nie 'n kluis nie, wat ons gemis het. Daar is ook nie 'n swembad in die kompleks nie en slegs 'n gasbraaier op die stoep (en die gas leeg met ons aankoms, dit was die volgende dag omgeruil). Diens van die agentskap was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chakas Place, Kusrylaan, Chakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb245e05811d779d7e7d0d4053c3d7329e63cd89a4548e5704b0e28a3b042caf0eb3ed5c53750906e93ee870b7a46feac1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Chakas Place Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.513603526863 31.230776757002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang