Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charming Rose Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Charming Rose Cottage bied knus, plattelandse selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Greyton. Dit is naby die natuurreservaat wat berg- en fietsroetes bied, wat dit die ideale wegbreek maak vir avontuur- en natuurliefhebbers.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kleuter, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daaris 'n ekstra dagbed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort. Die slaapkamers lei na die leefarea met 'n kombuis- en sitarea.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ketel toegerus. Die kombuis het ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n kaggel en oorgenoeg sitplek. Dit sitarea lei na die sonkamer wat toegang bied tot 'n stoep met 'n uitsig op die berg.

Gaste het toegang tot die swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, en 'n braai-area, perfek vir samekoms in die aand. Gaste is ook naby die middedorp waar weeklikse Saterdagmarkte geniet kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cilla L
Saam met vriende
5.0
Enjoyable, comfortable. Charming Rose Cottage provides comfortable, characterful accommodation in a beautiful setting. It is well-posit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jannie U
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Ek sal net 'n beter buite braaiplek aanbeveel. Die glas van die deur by die badkamer met stort kan dalk bedek word (met "frosting") sodat...
Sien meer
Apr 2024
Gavin C
Gesin met klein kinders
5.0
It was an awesome weekend. It was an excellent retreat. Very tranquil and beautiful gardens with surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Elma V
5.0
Die kothuis is verskriklik gesellig met 'n klomp areas om lekker saam te vertoef. Heerlike verblyf in Greyton. Die kothuis is verskriklik gesellig met...
Sien meer
Des 2023
Henriette U
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier en gebly in Greyton se pragtige Charming Cottage. Wat 'n pragtige plekkie, met die mooiste tuin en skoon swembad. Ons het die braai-ar...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charming Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 11, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16fb1824e0f08b3721902bcc5f81730da527e1b6e620de1b41fd2692cbd669cfd96a21bc73362d8993c4caed6c271c2f14d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 5) 15 5 1 5 11 Kloof Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0466964 19.6115994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang