Cheetah House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, African Dawn Wildbewarea, Thornhill, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cheetah House is 'n selfsorgeenheid op 'n wildplaas in Thornhill, 'n kleindorpie naby Jeffreysbaai.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n viersitplek-etenstafel. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en lei na 'n toegeboude stoep met 'n uitsig oor die plaas. Braaigeriewe is net buite die huis beskikbaar.
Die plaas spog met 'n paar groot voëlhokke met 'n verskeidenheid voëls en diere. Gaste wat graag 'n meer intieme wildervaring begeer kan die 8 km selfry-wildrit aanpak. Gaste kan ook die nabygeleë natuurreservate verken, op begeleide safaris gaan of die historiese bakens en museums in die omgewing gaan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R102, African Dawn Wildbewarea, Thornhill, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Thornhill Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, African Dawn Wildbewarea, Thornhill, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang