Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 19

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Nicolene S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Heerlike gesinsvakansie. Die eenheid was pragtig skoon en netjies en is toegerus met als wat mens kan benodig. Die pragtige see-uitsig en klank van die golwe is sielskos. Dis ook net 'n kort stappie na die strand. Daar is wel 'n baie steil stel trappe af na die eenheid en die braaigeriewe is nogal ver van die eenheid wat dit bietjie ongerieflik maak. Dit is nodig om jou eie batteryligte of kerse saam te neem vir gebruik tydens beurtkrag. Die eenheid is nie daarmee toegerus nie. Sal dit steeds aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Chesapeake Bay 19
Baie Dankie vir die terugvoer, ons waardeur dit opreg. Ons is ook bly julle het lekker gekuier en bietjie sielskos Gekry. Sien julle weer gou.

Kumaran G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Awesome. View was incredible, the place was peaceful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

It was awesome. Very beautiful, neat place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Was heel aangenaam. Dis net die paaie rondom en in Margate wat aandag nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2020

Heerlike wegbreek! Pragtige, netjiese plek met mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Astonishing Place very clean Beautiful Spacious Amazing beach view Closer to all amenities

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 147, Chesapeake Bay, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ebe5f06e4bb61d9fd8c8d76f95c6770d9a2080c69f89e3a906adcb5b5201deb6dbaa586ec14e36aab63fb9b56e28dc964c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 147 Marine Drive Chesapeake Bay 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.86987420334 30.367759683363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang